Dichapetalaceae is 'n familie van blomplante wat bestaan uit drie genera en omtrent 170 spesies.[2][3] Lede van hierdie familie is bome, struike of lianas wat in tropiese en subtropiese streke van die wêreld voorkom.
Die spesie Dichapetalum cymosum van Suider-Afrika is hoogs giftig as gevolg van natriumfluorasetaat.
Verwysings