Dale Steyn
Dale Steyn in 2009
Volle naam
Dale Willem Steyn
Gebore
27 Junie 1983 (1983-06-27 ) (41 jaar oud) Phalaborwa , Suid-Afrika
Bynaam(e)
Steyn Remover, Phalaborwa Express
Lengte
1,79 m
Kolfstyl
Regshandig
Boulstyl
Regterarm vinnig
Rol
Aanvangsbouler
Internasionale geskiedenis
Nasionale span
Suid-Afrika
Toetsdebuut (no 297 )
17 Desember 2004 v Engeland
Laaste Toets
21 Februarie 2019 v Sri Lanka
Toetshempno.
82
EDI debuut (no 82 )
17 Augustus 2005 v Asië XI
Laaste EDI
13 Maart 2019 v Sri Lanka
EDI hempno.
8
T20I debuut (no 31 )
23 November 2007 v Nieu-Seeland
Laaste T20I
21 Februarie 2020 v Australië
T20I hempno.
8
Eersterangse spaninligting
Jaar(e)
Span
2003–2004
Noordelikes
2004/05–2009/10, 2017/18–2018/19
Titane
2005
Essex
2007
Warwickshire
2008–2010; 2019–2020
Royal Challengers Bangalore
2011–2012
Deccan Chargers
2011/12–2014/15
Kaapse Kobras
2013–2015
Sunrisers Hyderabad
2016
Gujarat Lions
2018–hede
Cape Town Blitz
Loopbaanstatistiek
Kompetisie
Toets
EDI
T20I
1ste rang
A-lys
Wedstryde
93
125
47
141
180
Lopies aangeteken
1 251
365
21
1 824
419
Kolfgemiddeld
13.59
9.35
3.50
13.71
8.72
100s/50s
0/2
0/1
0/0
0/4
0/1
Hoogste telling
76
60
5
82
60
Aflewerings geboul
18 608
6 256
1 015
27 183
8 844
Paaltjies
439
196
64
618
284
Boulgemiddeld
22.95
25.95
18.35
23.57
24.61
5 paaltjies in 'n kolfbeurt
26
3
0
35
6
10 paaltjies in 'n wedstryd
5
0
0
7
0
Beste boulontleding
7/51
6/39
4/9
8/41
6/39
Vangskote/Stonkings
26/–
28/–
12/–
33/–
33/–
Bron: ESPNcricinfo , 31 Augustus 2021
Dale Willem Steyn (* 27 Junie 1983 te Phalaborwa ) is 'n voormalige Suid-Afrikaanse krieketspeler wie toets- en EDI- en T20I-krieket vir die Proteas gespeel het. Hy het onder meer tydens die krieketwêreldbekertoernooie in 2011 , 2015 en 2019 , die T20I-wêreldbekertoernooie in 2009 , 2010 , 2012 , 2014 en 2016 , asook die Kampioenetrofeë in 2009 en 2013 vir Suid-Afrika gespeel.
Steyn het die posisie as die voorste Toetsbouler ter wêreld beklee. Hy bereik die 900+ punte kerf op 13 November 2011[ 1] [ 2] nadat hy sy aanvanklike werk met snelboul-deskundige Ian Pont gedoen het.[ 3] Hy is 'n regterarm snelbouler wat boul teen 'n gemiddelde spoed van 145–150 km/h. Sy vinnigste bal waargeneem was teen 156.2 km/h tydens die 2010 Indiese Premierliga, vir Bangalore Royal Challengers teen Kolkata Knight Riders. Hy hou ook die rekord vir die vinnigste Suid-Afrikaner om 100 paaltjies in Toetskrieket te neem, hy behaal hierdie mylpaal op 2 Maart 2008.[ 4]
Steyn beskik tans oor die beste boulslaagsyfer van alle tye in Toetskrieket (onder boulers wie ten minste 10 000 aflewerings geboul het).[ 5] In die 2007/08 seisoen neem Steyn 78 paaltjies teen 'n gemiddeld van 16.24 balle per paaltjie,[ 6] en word beloon met die prestige "IKR 2008 Toetsspeler van die Jaar" toekenning.[ 7] Hy word benoem as een van Wisden se "Krieketspelers van die Jaar" in 2013.[ 8]
Steyn het sy tuiskrieket in Suid-Afrika vir die Kaapse Kobras gespeel. Op 5 Augustus 2019 het Steyn sy uittrede uit toetskrieket aangekondig,[ 9] en op 31 Augustus 2021 sy uittrede uit alle krieket.[ 10]
Rekords
Vyf paaltjies per toetsbeurt geneem
Vyf paaltjies per beurt
Nommer
Syfers
Wedstryd
Teen
Stad/Land
Veld
Seisoen
1
5/47
4
Sri Lanka
Centurion, Gauteng
SuperSport-park
2005/06
2
5/82
8
Sri Lanka
Colombo , Sri Lanka
P Saravanamuttu stadion
2006
3
5/56
12
Pakistan
Karatsji , Pakistan
Nasionale stadion, Karatsji
2006/07
4
5/34
14
Nieu-Seeland
Johannesburg , Suid-Afrika
Wanderersstadion
2007/08
5
5/59
14
Nieu-Seeland
Johannesburg, Suid-Afrika
Wanderersstadion
2007/08
6
6/49
15
Nieu-Seeland
Centurion, Suid-Afrika
SuperSport-park
2007/08
7
6/72
18
Wes-Indië
Durban , Suid-Afrika
Sahara Kingsmead
2007/08
8
5/23
22
Indië
Ahmedabad , Indië
Sardar Patel-stadion
2007/08
9
5/63
25
Bangladesj
Bloemfontein , Suid-Afrika
OUTsurance-ovaal
2008/09
10
5/87
28
Australië
Melbourne , Australië
Melbourne-krieketveld
2008/09
11
5/67
28
Australië
Melbourne, Australië
Melbourne-krieketveld
2008/09
12
5/51
35
Engeland
Johannesburg, Suid-Afrika
Wanderersstadion
2009/10
13
7/51
37
Indië
Nagpur , Indië
Vidarbha Cricket Association Stadion
2009/10
14
5/29
38
Wes-Indië
Port of Spain , Wes-Indië
Queen's Park Oval
2010
15
6/50
45
Indië
Durban, Suid-Afrika
Kingsmead
2010/11
16
5/75
46
Indië
Kaapstad , Suid-Afrika
Saharapark Nuweland
2010/11
17
5/56
55
Engeland
Londen , Engeland
The Oval
2012
18
6/8
63
Pakistan
Johannesburg, Suid-Afrika
Wanderersstadion
2013
19
5/52
63
Pakistan
Johannesburg, Suid-Afrika
Wanderersstadion
2013
Tien paaltjies per toetswedstryd geneem
Toekennings
"Toetsspeler van die wedstryd"-toekennings
Dale Steyn op Adelaide-ovaal, 2009
Dale Steyn op Adelaide-ovaal, 2009
"Toetsspeler van die reeks"-toekennings
"Toetsspeler van die reeks"-toekennings
Nommer
wedstryde
Paaltjies en boulsyfers in reeks
Lopies en Kolfsyfers in reeks
Teen
Land
Seisoen
1
2
20 paaltjies teen 9.20
38 lopies teen 19.00
Nieu-Seeland
Suid-Afrika
2007/08
2
3
20 paaltjies teen 19.10
59 lopies teen 29.50
Wes-Indië
Suid-Afrika
2007/08
3
2
14 paaltjies teen 12.57
7 lopies teen 7.00
Bangladesj
Bangladesj
2007/08
Verwysings
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Dale Steyn .
Proteaspanne gehaal
Chris Morris was nie in die oorspronklike span nie, maar is later as plaasvervanger vir
Anrich Nortje in die finale span benoem.