Bulbine disimilis is 'n plant en geofiet wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies
aan die Noord-Kaap en kom in Namakwaland voor, vanaf Springbok tot by Wallekraal. Die plant is deel van die Sukkulente Karoo-plantegroei. Daar is vier subpopulasies, die spesie word nie bedreig nie en word as seldsaam beskou.
Bronne