Bruinhottentot
|
|
|
|
Wetenskaplike klassifikasie
|
Domein:
|
|
Koninkryk:
|
|
Filum:
|
|
Subfilum:
|
|
Infrafilum:
|
|
Superklas:
|
|
Klas:
|
|
Subklas:
|
|
Infraklas:
|
|
Superorde:
|
|
Orde:
|
|
Familie:
|
|
Genus:
|
|
Spesie:
|
P. grande
|
Binomiale naam
|
Pachymetopon grande
Günther, 1859
|
Die bruinhottentot (Pachymetopon grande) is 'n endemiese vis wat van Valsbaai tot by die Transkei aan die Suid-Afrikaanse kus voorkom. In Engels staan dit bekend as die Bronze bream.
Voorkoms
Die vis se lyf is bronsbruin van kleur met 'n klein koppie wat 'n blouerige skynsel het. Hulle kan tot 70 cm lank word en weeg dan 8,7 kg.
Habitat
Die vis kom voor in aanlandige rotsriwwe van tot 25 m diep. Hulle vreet hoofsaaklik rooi en groen alge. Die wyfies skiet kuit van Januarie tot Junie. Dit is 'n gewilde eetvis.
Sien ook
Bronne
Eksterne skakel