Bosveldfisant

Bosveldfisant
Mannetjie in die Krugerwildtuin en die roep teen aandskemer in Pretoria
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. swainsonii
Binomiale naam
Pternistis swainsonii
(A.Smith, 1836)
      verspreiding
Sinonieme
  • Perdix swainsonii
  • Pternistis swainsonii

Bosveldfisant (Pternistis swainsonii) is 'n voël in die familie van fisantagtiges (Phasianidae). Die Latynse spesienaam gedenk William Swainson, 'n Engelse ornitoloog.

Status en verspreiding

Volgens die IUCN Rooilys is die spesie se status veilig. Die spesie kom in die middel-suide en die suidooste van Afrika voor. Dit is inheems aan Angola, Botswana, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika, Eswatini, Zambië, en Zimbabwe.

Nesverlater in die Krugerwildtuin
Kuiken in die Krugerwildtuin
Jongvoël in Zambië

Ander name

Engels: Swainson's spurfowl (francolin)

Sien ook

Bronne