Borduurwerk

Borduurwerk is die versiering van geweefde materiaal met 'n naald en garing. Die tegniek van borduur is eeue oud en is reeds in antieke Egipte beoefen.

Tegniek

Twee maniere van borduur is moontlik. Dit kan gedoen word op afgedeelde materiaal, waar die plasing en die omvang van die steke bepaal word deur die kruising van skering- en inslagdrade (Iengte- en breedtedrade) en die patroon onder meer tot stand kom deur die aftel van die drade. Dit kan ook gedoen word op nie-afgedeelde maleriaal, waar die drade nouliks sigbaar is, sodat die patroon eers op die materiaa! aangebring moet word. Op afgedeelde stowwe soos jute en linne kan 'n verskeidenheid eenvoudige siersteke gebruik word, soos rygsteek, platsteek, kruissteek, petit point ('n klein kruisstekie waar die draad oor die kruising van skering- en inslagdrade gewerk word) en gelyksteek, waar die patroon aan die voor- en agterkant dieselfde is, soos die Holbeinsteek, wat dikwels op die klere was van mense wat Holbein, die Renaissancekunstenaar, geskilder het.

By oopborduurwerk word die drade uit die stof getrek of gesny, sodat 'n gaatjiepatroon ontstaan. Bekend is die til tiré (getrekte draad), 'n tegniek waar of die skering- of die inslagdrade uitgetrek word, en die point coupé, waardie drade uit albei rigtings weggeknip word. Ook by Persiese ajour, waar die drade slegs saamgetrek word, gee dit 'n gaatjieseffek. Oopborduurwerk was die voorloper van kant. Nie-afgedeelde stowwe word veral vir witborduursel gebruik, waar met wit garing op wit materiaal gewerk word, maar dikwels ook vir sy en goudborduurwerk. In verskillende tye was reliëfborduurwerk baie gewild: 'n reliëfeffek word verkry deur 'n vulsel tussen twee lae materiaal te stop. Ook appliekwerk, waar klein stukkies materiaal, of ʼn ander stof, soos krale of metaalplaatjies, op die ondergrond vasgewerk word, met of sonder borduursteke, word deurgaans op nie-afgedeelde materiaal gedoen.

Materiale

Sedert die Steentydperk is onder meer dorings, beentjies, visgrate, hout, ivoor, skulpe en metale as naalde gebruik. Die staalnaald is vir die eerste keer deur die More gebruik. Die eerste borduurwerk is waarskynlik op 'n ondergrond van leer, wol of linne gedoen. Sy is reeds sedert die 1e eeu uit China, waar dit lankal bekend was, na Rome gebring, en van die 6e eeu al is dit in Bisantium vervaardig. Katoen is eers later gebruik. Vandag word ook kunsstof, soos asetaatsy, gebruik. Voor die gespinde draad bekend was, is naaldwerk met dieresenings gedoen. Later is wol en linne gebruik, en nog later sy, katoen en kunsstof. In die Oudheid het die mense in die Ooste 'n soort goue draad gebruik wat uit 'n goudplaat gesny is, soos in Exodus vertel word.

Historiese oorsig

Die mooiste borduurwerke uit Middeleeuse Europa was vir kerklike gebruik bestem, soos priesterklere en altaardoeke, dikwels met Christelike voorstellinge daarop. Tussen die 13e en 15e eeu het borduurders 'n spesiale gilde gestig. Beroemd was die Sareceense werkplase in Sicilië, waar, onder invloed van die Bisantynse Ryk, goudborduurwerk met pêrels gemaak is.

In Wes-Europa was die Engelse borduurkuns (opus Anglicanum) in die 13e eeu baie hoog aangeskrewe. letwat later, in die 15e en 16e eeu, het die Vlaamse borduurkuns ʼn hoogtepunt beleef. Kenmerkend was die lasulietsteek of Boergondiese steek, waar twee goue drade oor die materiaal gespan en met min of meer uiteengeplaaste steke met gekleurde sy vasgewerk is. So is skadu-effekte en kleurnuanses verkry, soos dit ook voorgekom het in die Vlaamse skilderkuns van daardie tyd. In sekere streke is ook reliëfborduurwerk gedoen. Borduurwerk, veral die growwe en eenvoudige Berlynse wolwerk, het in die 19e eeu baie gewild geword. In Europa en Noord-Amerika is veral stoelsitplekke, kussings, vuurskerms, handsakke en skilderye met borduurwerk versier. ʼn Patroonboek en verskeie borduurtydskrifte het ook in die loop van die eeu verskyn. Die motiewe was meestal realistiese natuurtonele, volledig met skaduwees en perspektief. Van die voorste kunstenaars het hulle teen die einde van die eeu aan borduurwerk begin wy.

Volkskuns

In baie Europese lande, soos Spanje en Portugal, en in Skandinawië het borduurwerk nog altyd deel uitgemaak van kleding, linnegoed en huisraad. Deur die eeue heen het die borduurwerk varsheid van styl behou en dit is weinig deur die heersende Europese kunsstyle beïnvloed.

Galery

Bronnelys

Read other articles:

BaxingerGenreRobot AnimeSutradaraTakao YotsujiStudioKokusai Eiga-sha  Portal anime dan manga Ginga Reppuu Baxinger (銀河烈風バクシンガー) adalah judul anime yang merupakan seri kedua dari trilogi J9. Anime ini merupakan produksi Studio Kokusai Eiga Sha, studio yang juga memproduksi serial anime J9 lainnya dan Galvion. Sinopsis Cerita Braiger ini mengambil waktu kurang lebih 600 tahun setelah perang besar di kisah Ginga Senpuu Braiger. Pada saat itu planet Jupiter sudah hanc...

 

Drymonema Klasifikasi ilmiah Kerajaan: Animalia Filum: Cnidaria Subfilum: Medusozoa Kelas: Scyphozoa Ordo: Semaeostomeae Famili: Cyaneidae Genera Cyanea Desmonema Cyaneidae adalah sebuah famili ubur-ubur sejati dari ordo Semaeostomeae, kelas Scyphozoa. Ada sekitar 20 spesies dalam familia ini, termasuk yang paling terkenal, surai singa. Spesies Sebagaimana didefinisikan secara tradisional familia ini juga meliputi genus Drymonema, tetapi kemudian ada yang memindahkan genus ini ke familia ter...

 

Pangeran MaximilianPangeran Herediter SachsenMasa jabatan5 Mei 1827 – 1 September 1830PendahuluAntonPenerusFriedrich August IIInformasi pribadiKelahiran(1759-04-13)13 April 1759DresdenKematian3 Januari 1838(1838-01-03) (umur 78)DresdenPemakamanKatedral DresdenWangsaWettinNama lengkapJerman: Maximilian Maria Joseph Anton Johann Baptist Johann Evangelista Ignaz Augustin Xavier Aloys Johann Nepomuk Januar Hermenegild Agnellis Paschaliscode: de is deprecated AyahFriedrich Christian, Elekto...

Wrestling team of Rutgers University Rutgers Scarlet KnightsUniversityRutgers University-New BrunswickHead CoachScott Goodale (17th season)ConferenceBig TenLocationNew Brunswick, NJArenaRutgers Athletic Center (RAC)(Capacity: 8,000)NicknameScarlet KnightsColorsScarlet[1]  The Rutgers Scarlet Knights wrestling team represents Rutgers University of New Brunswick, New Jersey. The squad is coached by Scott Goodale, who is a 1995 graduate of Lock Haven University. He came to Rutgers f...

 

Restaurant in New York City, New YorkHallo BerlinRestaurant informationClosed2017; 7 years ago (2017)CityNew York CityStateNew York Hallo Berlin was a restaurant at 626 Tenth Avenue between West 44th and 45th Streets in the Hell's Kitchen neighborhood of New York City. It consisted of a beer garden restaurant and a street cart. They served authentic German beer and cuisine like frankfurters, sauerkraut, potato pancakes, red cabbage, spätzle, wursts and other foods.[1 ...

 

Hugo LaFayette Black Hakim Mahkamah Agung Amerika SerikatMasa jabatan19 Agustus 1937 – 17 September 1971 Informasi pribadiKebangsaanAmerika SerikatProfesiHakimSunting kotak info • L • B Hugo LaFayette Black adalah hakim Mahkamah Agung Amerika Serikat. Ia mulai menjabat sebagai hakim pada mahkamah tersebut pada tanggal 19 Agustus 1937. Masa baktinya sebagai hakim berakhir pada tanggal 17 September 1971.[1] Referensi ^ Justices 1789 to Present. Washington, D.C.:...

Specially designated road or waterway of interest For the film, see Scenic Route (film). Holiday road redirects here. For the Lindsey Buckingham song, see Holiday Road. Scenic highway redirects here. For roads known as the Scenic Highway, see U.S. Route 6 in Massachusetts and Georgia State Route 124. The examples and perspective in this article may not represent a worldwide view of the subject. You may improve this article, discuss the issue on the talk page, or create a new article, as appro...

 

Pour l’article homonyme, voir Pythéas de Priène. PythéasStatue de Pythéas sur la façade du palais de la Bourse à Marseille. Œuvre d'Auguste Ottin.BiographieNaissance Vers le IVe siècle av. notre èreMassaliaDécès Vers le IIIe siècle avant notre èreNom de naissance ΠυθέαςActivités Explorateur, astronomePériode d'activité IVe siècle av. J.-C., IVe siècle av. J.-C. ou vers 300 av. J.-C.modifier - modifier le code - modifier Wikidata Pythéas le Massaliote (en ...

 

French footballer (born 1979) Jean-Alain Boumsong Boumsong in 2013Personal informationFull name Jean-Alain Boumsong Somkong[1]Date of birth (1979-12-14) 14 December 1979 (age 44)Place of birth Douala, CameroonHeight 1.91 m (6 ft 3 in)Position(s) Centre-backSenior career*Years Team Apps (Gls)1997–2000 Le Havre 42 (1)2000–2004 Auxerre 131 (3)2004–2005 Rangers 18 (2)2005–2006 Newcastle United 47 (0)2006–2008 Juventus 33 (2)2008–2010 Lyon 59 (2)2010–2013 ...

Head of government of the U.S. state of New Jersey For a list, see List of governors of New Jersey. NJ Gov redirects here. For the Twitter account, see NJGov. Governor of New JerseyCoat of arms of the state of New JerseyIncumbentPhil Murphysince January 16, 2018StyleGovernor(informal)The Honorable(formal)StatusHead of stateHead of governmentResidenceDrumthwacketSeatTrenton, New JerseyTerm lengthFour years, renewable once consecutivelyConstituting instrumentNew Jersey Constitution of 1776...

 

Black CloverGambar sampul manga volume pertamaブラッククローバー(Burakku Kurōbā)GenrePetualangan, fantasi[1] MangaPengarangYūki TabataPenerbitShueishaPenerbit bahasa InggrisNA Viz MediaPenerbit bahasa IndonesiaElex Media KomputindoImprintJump ComicsMajalahWeekly Shōnen Jump (16 Februari 2015 – 21 Agustus 2023)Jump Giga (25 Desember 2023–sekarang)Majalah bahasa InggrisNA Weekly Shonen JumpDemografiShōnenTerbit16 Februari 2015 – sekarangVolume36 (Daftar volume) Video...

 

FoxcatcherPoster film FoxcatcherSutradaraBennett MillerProduserMegan EllisonBennett MillerJon KilikAnthony BregmanDitulis olehE. Max FryeDan FuttermanPemeranSteve CarellChanning TatumMark RuffaloSienna MillerVanessa RedgravePenata musikRob SimonsenWest Dylan ThordsonSinematograferGreig FraserPenyuntingStuart LevyConor O'NeillJay CassidyPerusahaanproduksiAnnapurna PicturesLikely StoryDistributorSony Pictures ClassicsTanggal rilis 19 Mei 2014 (2014-05-19) (Festival Film Cannes) 1...

KaskusPT Darta Media IndonesiaURLwww.kaskus.co.idTipeForum internetPortal webPendaftaranDiperlukanBahasaIndonesiaPembuatAndrew DarwisRonald StephanusBudi Dharmawan[1]Berdiri sejak6 November 1999; 24 tahun lalu (1999-11-06)NegaraIndonesia Peringkat Alexa 318 24 (November 2019)[2]StatusAktif Kaskus adalah situs forum komunitas maya Indonesia dan penggunanya disebut dengan Kaskuser.[3][4][5] Kaskus dikelola oleh PT Darta Media Indonesia.[6] ...

 

Sungai DigulDigul River, Oewamba Rivier; Digoel-rivier; Oewimboe; Digoel Oewimboe; Digoel-Kian; UwimbuEstuari Sungai Digul (NASA Landsat image) ke arah timur. Pulau Yos Sudarso (Dolak) tampak ke arah selatanLokasi mulut sungaiTampilkan peta Papua SelatanSungai Digul (Papua wilayah Indonesia)Tampilkan peta Papua wilayah IndonesiaSungai Digul (Maluku dan Papua)Tampilkan peta Maluku dan PapuaLokasiNegaraIndonesiaProvinsiPapua Pegunungan, Papua SelatanCiri-ciri fisikHulu sungaiPegunungan Maoke Mu...

 

Cet article possède un paronyme, voir Elektron. Vous lisez un « article de qualité » labellisé en 2013. ÉlectronDes expériences menées avec les tubes de Crookes ont démontré avec certitude l'existence de l'électron.Sur la photo, le tube est rempli d'un gaz à basse pression. Une tension électrique élevée est appliquée entre la cathode (à l'extrémité gauche) et l'anode (à l'extrémité du coude sous le tube). À la cathode, cette tension fait naître un faisceau d...

Google Spain v AEPD and Mario Costeja GonzálezMahkamah EropaDiajukan 27 Februari 2012Diputuskan 13 Mei 2014Nama lengkap kasusGoogle Spain SL, Google Inc. v Agencia Española de Protección de Datos [es], Mario Costeja GonzálezNomor kasusC-131/12Jenis kasusPengajuan putusan selaKamarEn bancNegara asal pemohonSpanyolKronologi prosedurPengajuan dari Audiencia Nacional (Spanyol)KeputusanOperator mesin pencari web bertanggungjawab untuk memproses permohonan penghapusan data pribadi ...

 

Questa voce o sezione sull'argomento letteratura è ritenuta da controllare. Motivo: Voce che appare in alcuni tratti una ricerca originale e in buona parte si occupa della critica italiana, più che del tema generale Partecipa alla discussione e/o correggi la voce. Segui i suggerimenti del progetto di riferimento. Questa voce o sezione sull'argomento letteratura non cita le fonti necessarie o quelle presenti sono insufficienti. Puoi migliorare questa voce aggiungendo citazioni da ...

 

Lexical Markup Framework (LMF) è un progetto in corso all'interno dell'Organizzazione Internazionale per la Standardizzazione (International Organisation for Standardisation - ISO), e più in particolare all'interno di ISO/TC37, allo scopo di definire uno standard per la rappresentazione di dizionari elettronici e lessici computazionali per il trattamento automatico della lingua (TAL). Scopo del progetto è la standardizzazione dei principi e dei metodi relativi alle risorse linguistiche nel...

Psychoanalyst and author Lou Andreas-SaloméLou Andreas-Salomé in 1897Born(1861-02-12)12 February 1861Saint Petersburg, Russian EmpireDied5 February 1937(1937-02-05) (aged 75)Göttingen, GermanyNationalityGerman Lou Andreas-Salomé (born either Louise von Salomé or Luíza Gustavovna Salomé or Lioulia von Salomé, ‹See Tfd›Russian: Луиза Густавовна Саломе; 12 February 1861 – 5 February 1937) was a Russian-born psychoanalyst and a well-traveled author, narrato...

 

Questa voce o sezione sull'argomento Storia è priva o carente di note e riferimenti bibliografici puntuali. Sebbene vi siano una bibliografia e/o dei collegamenti esterni, manca la contestualizzazione delle fonti con note a piè di pagina o altri riferimenti precisi che indichino puntualmente la provenienza delle informazioni. Puoi migliorare questa voce citando le fonti più precisamente. Segui i suggerimenti del progetto di riferimento. Impero austriaco (dettagli) (dettagli) Motto: A...