Die bloukoolhout (Leucospermum muirii) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en deel vorm van die fynbos-bioom. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom in Albertinia se vlakte tot by Melkhoutfontein en Stilbaai. Die struik word slegs 1,5 m groot en dra blomme van Julie tot Oktober.
In Engels staan dit as die Albertinia pincushion bekend.
Galery
Sien ook
Bronnelys
Eksterne skakels