Ben Ngubane
|
Ngubane tweede van regs
|
Ambassadeur in Japan
|
Ampstermyn 2004 – 2008
|
President
|
Thabo Mbeki
|
Opgevolg deur
|
Gert Grobler
|
Minister van kuns en kultuur
|
Ampstermyn Februarie 1999 – April 2004
|
President
|
Thabo Mbeki
|
Opgevolg deur
|
Pallo Jordan
|
|
Ampstermyn 1 Maart 1997 – Januarie 1999
|
Voorafgegaan deur
|
Frank Mdlalose
|
Opgevolg deur
|
Lionel Mtshali
|
LUR vir Gesondheid in Natal
|
Ampstermyn 1991 – 1994
|
Persoonlike besonderhede
|
Gebore
|
Baldwin Sipho Ngubane 22 Oktober 1941
|
Sterf
|
12 Julie 2021 (op 79) Richardsbaai
|
Politieke party
|
Inkatha-Vryheidsparty
|
Baldwin Sipho "Ben" Ngubane (22 Oktober 1941 – 12 Julie 2021) was 'n Suid-Afrikaanse politikus en besigheidsadministrateur.[1] Hy het vele topposte beklee in die post-apartheid regering van die land, o.a. Premier van KwaZulu-Natal van 1 Maart 1997 tot Januarie 1999 en minister van kuns en kultuur van 1994 tot 31 Augustus 1996 en weer van Februarie 1999 tot April 2004.[2]
Hy het in 1971 sy MB ChB behaal aan die Mediese Skool van die Universiteit van Natal in Durban.[3]
Verwysings
|
---|
President | |
---|
Adjunkpresident | |
---|
Ministers | |
---|