Baja California Sur is een van die 31 deelstate wat saam met die Federale Distrik, die 32 Federale Entiteite van Meksiko vorm. Laz Paz is die hoofstad en die grootste stad in die deelstaat. Hierdie deelstaat is op die suidelike gedeelte van die Neder-Kalifornië-skiereiland geleë. Baja California Sur beteken Suid-Neder-Kalifornië in Spaans.
Verwysings
Eksterne skakels