Argyroderma is 'n genus van meerjarige vetplante wat behoort tot die familie Aizoaceae. Die genus is in 1922 deur die plantkundige Dr N.E. Brown geskep. Argyroderma is Grieks, afgelei van argyros wat silwer en derma wat vel beteken.[1] Die genus is endemies aan Suid-Afrika.
Spesies
Daar is elf spesies in die genus:[2]
Verwysings