Kalenders
|
|
Dirham van 'Abd-ar-Rahman II
|
|
Die jaar 827 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 27ste jaar van die 9de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
- 1 September – Pous Valentinus volg Pous Eugenius II op. (Waarskynlike datum.)
- 20 September – Pous Gregorius IV volg Pous Valentinus op.
- 'Abd-ar-Rahman II, die Emir van Córdoba stuur 'n leër na Barcelona. Bernard van Septimanië, die graaf van Barcelona, verdedig die stad. Die Arabiere plunder die omgewing van Barcelona en Gerona, maar keer terug na Zaragoza. [1]
- Lodewyk van Akwitanië stuur 'n leër onder die grawe Hugh van Tours en Matfrid van Orléans om Barcelona te help, maar hulle kom te laat.[1]
Geboortes
Sterftes
Verwysings