2019-’20 Pro14-seisoen

2019-’20 Pro14
Amptelike logo

Deelnemende lande Vlag van Ierland Ierland
Vlag van Italië Italië
Vlag van Skotland Skotland
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Wallis Wallis
Wedstryde gespeel 88
Drieë gedruk 519  (gem. 5.898 per wedstryd)
Meeste punte aangeteken 101 JJ Hanrahan (MUN)
Meeste drieë gedruk 10 Rhyno Smith (CHE)

Die 2019-’20 Pro14-seisoen (ook bekend as die Guinness Pro14 weens borgskapredes) het op 27 September 2019 afgeskop. Dit is die negentiende seisoen van die kompetisie wat oorspronklik as die Keltiese Ligabeker bekend gestaan het, die derde van die vergrote 14-span-toernooi en die derde toernooi wat as Pro14 bekend staan (dit was voorheen as Pro12 en die Keltiese Ligabeker bekend).

Die veertien spanne wat aan die kompetisie deelneem verteenwoordig Ierland (Connacht, Leinster, Munster en Ulster), Italië (Benetton Treviso en Zebre), Skotland (Edinburgh en Glasgow Warriors), Suid-Afrika ( Cheetahs en Southern Kings) en Wallis (Cardiff Blues, Dragons, Ospreys en Scarlets).

Kompetisieformaat

Op 18 Mei 2017 het Europese Professionele Klubrugby (EPKR) veranderinge aangekondig vir hoe Pro14-spanne vir die Europese Rugbykampioenebeker kwalifiseer. Aan die einde van die 2017-’18-seisoen sal die sewe beste spanne outomaties kwalifiseer vir die 2018-’19 Europese Rugbykampioenebeker, ongeag die land van oorsprong (voorheen moes die sewe kwalifiseerders ten minste een span van Ierland, Wallis, Skotland en Italië elk insluit.[1] Die twee Suid-Afrikaanse spanne kom nie in aanmerking vir EPKR-toernooie nie.

Op 30 Junie 2017 is finaal besluit dat die Cheetahs en Southern Kings nie meer aan die Superrugbykompetisie gaan deelneem nie, en dat hulle by die Pro12 ingelyf sou word. Die twee spanne, die Suid-Afrikaanse Rugbyunie en Keltiese Rugby Beperk, organiseerder van die Pro12, het nie kommentaar hierop gelewer nie.[2] Hul betrokkenheid is egter op 1 Augustus 2017 bevestig.[3]

Die veertien spanne word in twee groepe van sewe spanne elk verdeel, elk met twee spanne van Ierland en Wallis en een span van Italië, Skotland en Suid-Afrika.[4] Die rondomtaliedeel bestaan uit 21 rondtes – twaalf tuis- en wegwedstryde teen spanne van dieselfde groep, sewe wedstryde, hetsy tuis of weg, teen spanne van die ander groep en twee streeksderbies.[2][5] Die uitspeelwedstryde sal vir die eerste keer ’n rondte van twee kwarteindstryde hê voor die halfeind- en eindstryde.[6]

Punte

2019-’20 Pro14-punteleër k · w · b
Groep A
Span S W G V PV PT +/– DV DT DBP VBP PTE
1 Vlag van Ierland Leinster 13 13 0 0 476 181 +295 68 24 9 0 61
2 Vlag van Ierland Ulster 12 8 0 4 355 252 +103 47 33 7 2 41
3 Vlag van Skotland Glasgow Warriors 13 7 0 6 334 296 +38 49 39 5 1 34
4 Vlag van Suid-Afrika Cheetahs 13 6 0 7 342 280 +62 48 32 5 3 32
5 Vlag van Wallis Dragons 12 5 0 7 218 317 –99 26 41 1 1 22
6 Vlag van Italië Zebre 12 2 0 10 204 370 –166 27 53 4 2 14
7 Vlag van Wallis Ospreys 12 2 0 10 165 326 –161 17 40 1 4 13
Groep B
Span S W G V PV PT +/– DV DT DBP VBP PTE
1 Vlag van Skotland Edinburgh 13 10 0 3 358 195 +163 44 23 5 2 47
2 Vlag van Ierland Munster 13 9 0 4 352 216 +136 43 21 7 2 45
3 Vlag van Wallis Scarlets 13 8 0 5 281 242 +39 35 29 3 2 37
4 Vlag van Ierland Connacht 13 7 0 6 264 291 -27 35 39 6 1 35
5 Vlag van Wallis Cardiff Blues 13 6 0 7 242 275 –33 26 31 3 2 29
6 Vlag van Italië Benetton Treviso 11 4 0 7 243 299 –56 32 40 4 4 24
7 Vlag van Suid-Afrika Southern Kings 13 1 0 12 204 498 –294 23 75 0 3 7
Indien spanne ter eniger tyd gelyk is, word die ontknoping in die volgende volgorde bepaal:[7]
  1. aantal wedstryde gewen;
  2. die verskil tussen punte aangeteken en afgestaan;
  3. die aantal drieë gedruk;
  4. die meeste punte aangeteken;
  5. die verskil tussen drieë gedruk en afgestaan;
  6. die kleinste aantal rooikaarte ontvang;
  7. die kleinste aantal geelkaarte ontvang.

Groen agtergrond is uitspeelplekke en kwalifiseer vir die 2020-’21 Europese Rugbykampioenebeker (sluit Suid-Afrikaanse spanne uit).
Blou agtergrond dui op spanne buite die uitspeelplek wat egter steeds vir die 2010-’21 Europese Rugbykampioenebeker kwalifiseer, insluitend die wenner van die uitspeelwedstryd tussen die vierde Europese spanne in elke groep.
Geel agtergrond dui op verloorder van die uitspeelwedstryd om die sewende kwalifiseerder vir die 2020-’21 Europese Rugbykampioenebeker te wees.
Gewone agtergrond dui op spanne wat in die 2020-’21 Europese Rugbyuitdaagbeker sal speel.

Tabelnotas & Kompetisiereëls

Tabelnotas

  • Pos = Tabelposisie
  • S = Speel
  • W = Wen (4 punte)
  • G = Gelykop (2 punte)
  • V = Verloor (0 punte)
  • PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
  • PT = Punte teen (Totale punte afgestaan)
  • +/– = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
  • DV = Drieë gedruk
  • DT = Drieë afgestaan
  • DBP = Drieëbonuspunt
  • VBP = Verliesbonus
  • PTE = Alle punte wat behaal is
Voorafgegaan deur
2018-’19 Pro14
Pro14
2019-’20
Opgevolg deur
2020-’21 Pro14

Rondte 1

Rondte 2

Rondte 3

Rondte 4

Rondte 5

Rondte 6

Rondte 7

Rondte 8

Suid-Afrikaanse derby

Rondte 9

Suid-Afrikaanse derby

Rondte 10

Rondte 11

Rondte 12

Rondte 13

Rondte 14

Rondte 15

Rondte 16

Rondte 17

Rondte 18

Rondte 19

Rondte 20

Verwysings

  1. "Sleutelveranderinge vir Kampioenebekerkwalifisering". planetrugby.com (in Engels). 18 Mei 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Oktober 2018. Besoek op 20 Mei 2017.
  2. 2,0 2,1 Lloyd, Matt; Griffiths, Gareth (30 Junie 2017). "Suid-Afrikaanse spanne Cheetahs en Southern Kings gaan by Pro12 aansluit" (in Engels). BBC Sport Wales. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 November 2019. Besoek op 5 Julie 2017.
  3. "Verklaring: Uitbreiding na Guinness PRO14 Kampioenskap". pro12rugby.com (in Engels). 1 Augustus 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Augustus 2017. Besoek op 2 Augustus 2017.
  4. "Pro14: Wie is in? Hoe werk die groepe? Wat van derbies?". BBC Sport (in Engels). 1 Augustus 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 November 2019. Besoek op 2 Augustus 2017.
  5. Cummiskey, Gavin (7 Julie 2017). "Pro12 word uitgebrei ter insluiting van twee Suid-Afrikaanse spanne". The Irish Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Oktober 2019. Besoek op 12 Julie 2017.
  6. "Verduidelik: hoe die 2017-'18 Guinness PRO14-kampioenskap gaan werk". Irish Independent (in Engels). 2 Augustus 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Augustus 2017. Besoek op 2 Augustus 2017.
  7. Kompetisiereël 3.5 "Opsomming van belangrikste reëls". Pro12. Besoek op 13 November 2013.

Read other articles:

Artikel ini sebatang kara, artinya tidak ada artikel lain yang memiliki pranala balik ke halaman ini.Bantulah menambah pranala ke artikel ini dari artikel yang berhubungan atau coba peralatan pencari pranala.Tag ini diberikan pada November 2022. Untuk puisi, lihat I Am – Somebody. I Am SomebodyPosterNama lain我是路人甲SutradaraDerek YeeProduserMandy LawPeggy LeeDitulis olehDerek YeePenata musikPeter KamPenyuntingDerek HuiDistributorZhejiang Bona Film and Television Prod.Hua...

 

Artikel ini sebatang kara, artinya tidak ada artikel lain yang memiliki pranala balik ke halaman ini.Bantulah menambah pranala ke artikel ini dari artikel yang berhubungan atau coba peralatan pencari pranala.Tag ini diberikan pada November 2022. Dompy Pieter Gedoan (juga dikenal dengan nama panggilan Pieter; lahir 14 Agustus 1935) adalah seorang pelatih tinju (1959-sekarang); Wasit pertandingan tinju di olimpiade Munich, Jerman (1972); Wasit pertandingan tinju di montreal Kanada (1973), Teher...

 

Vasopressor/antihypotensive agent MidodrineClinical dataTrade namesAmatine, Proamatine, Gutron, othersOther names2-amino-N-[2-(2,5-dimethoxyphenyl)-2-hydroxy-ethyl]-acetamideAHFS/Drugs.comMonographMedlinePlusa602023License data US DailyMed: Midodrine Pregnancycategory AU: C Routes ofadministrationBy mouthATC codeC01CA17 (WHO) Legal statusLegal status AU: S4 (Prescription only) US: ℞-only[1] Identifiers IUPAC name (RS)- N-[2-(2,5-Dimethoxyphenyl)-2-...

دوري باركليز الممتاز   تفاصيل الموسم 2010–2011 النسخة 19  البلد  المملكة المتحدة التاريخ بداية:14 أغسطس 2010  نهاية:22 مايو 2011  المنظم الاتحاد الإنجليزي لكرة القدم  البطل مانشستر يونايتد (اللقب التاسع عشر) الهابطون برمنغهام سيتي بلاكبول وست هام يونايتد دوري أبطال أو...

 

1944 film by Fritz Lang The Woman in the WindowTheatrical release posterDirected byFritz LangScreenplay byNunnally JohnsonBased onOnce Off Guard (1942)by J. H. WallisProduced byNunnally JohnsonStarringEdward G. RobinsonJoan BennettRaymond MasseyDan DuryeaCinematographyMilton R. KrasnerEdited byGene Fowler Jr.Marjorie FowlerMusic byArthur LangeProductioncompanyInternational PicturesDistributed byRKO PicturesRelease date November 3, 1944 (1944-11-03) (United States)[1]...

 

Questa voce sull'argomento stagioni delle società calcistiche italiane è solo un abbozzo. Contribuisci a migliorarla secondo le convenzioni di Wikipedia. Segui i suggerimenti del progetto di riferimento. Voce principale: Bassano Virtus 55 Soccer Team. Bassano Virtus 55 Soccer TeamStagione 2011-2012Sport calcio Squadra Bassano Virtus Allenatore Osvaldo Jaconi poi Giuseppe Brucato Presidente Stefano Rosso Lega Pro Prima Divisione18º posto nel girone B. Retrocesso in Seconda Divisi...

AC FiorentinaStagione 1939-1940La premiazione della Coppa Italia 1939-40, primo trofeo vinto dai viola Sport calcio Squadra Fiorentina Allenatore Rudolf Soutschek (1ª-16ª) Giuseppe Galluzzi (17ª-30ª) Presidente Luigi Ridolfi Vay da Verrazzano Serie A13º Coppa ItaliaVincitore Maggiori presenzeCampionato: Ellena (30)Totale: Ellena (36) Miglior marcatoreCampionato: Menti (9)Totale: Menti (9) StadioGiovanni Berta 1938-1939 1940-1941 Si invita a seguire il modello di voce Questa voce rac...

 

此條目可参照英語維基百科相應條目来扩充。 (2021年5月6日)若您熟悉来源语言和主题,请协助参考外语维基百科扩充条目。请勿直接提交机械翻译,也不要翻译不可靠、低品质内容。依版权协议,译文需在编辑摘要注明来源,或于讨论页顶部标记{{Translated page}}标签。 约翰斯顿环礁Kalama Atoll 美國本土外小島嶼 Johnston Atoll 旗幟颂歌:《星條旗》The Star-Spangled Banner約翰斯頓環礁�...

 

This article needs additional citations for verification. Please help improve this article by adding citations to reliable sources. Unsourced material may be challenged and removed.Find sources: 2012 Buffalo Wild Wings Bowl – news · newspapers · books · scholar · JSTOR (December 2012) (Learn how and when to remove this message) College football game2012 Buffalo Wild Wings Bowl TCU Horned Frogs Michigan State Spartans (7–5) (6–6) Big 12 Big Ten 16 ...

土库曼斯坦总统土库曼斯坦国徽土库曼斯坦总统旗現任谢尔达尔·别尔德穆哈梅多夫自2022年3月19日官邸阿什哈巴德总统府(Oguzkhan Presidential Palace)機關所在地阿什哈巴德任命者直接选举任期7年,可连选连任首任萨帕尔穆拉特·尼亚佐夫设立1991年10月27日 土库曼斯坦土库曼斯坦政府与政治 国家政府 土库曼斯坦宪法 国旗 国徽 国歌 立法機關(英语:National Council of Turkmenistan) ...

 

Irish music hall song adopted as a marching song Not to be confused with Tipperary (song). It's a Long Way to TipperarySheet music coverSongPublished1912GenreMusic Hall, patriotic song, marching anthemSongwriter(s)Jack Judge and Harry Williams It's a Long Way to Tipperary It's a Long Way to Tipperary, performed by Albert Farrington (1915) Problems playing this file? See media help. Sheet music cover Sculpture in Tipperary Town, Ireland, commemorating the song It's a Long Way to Tipperary (or ...

 

Founding Father of the United States (1744–1822) Pierce ButlerUnited States Senatorfrom South CarolinaIn officeMarch 4, 1789 – October 25, 1796Preceded byInaugural holderSucceeded byJohn HunterIn officeNovember 4, 1802 – November 21, 1804Preceded byJohn E. ColhounSucceeded byJohn GaillardDelegate from South Carolina to the Congress of the ConfederationIn officeMay 25, 1787 – September 17, 1787 Personal detailsBorn(1744-07-11)July 11, 1744Garryhundon, County Carlow, Kingdom of IrelandD...

Any of several events in which widespread fear of communism or leftism develops Not to be confused with Red Terror. For other uses, see Red Scare (disambiguation). Not to be confused with Red scare (podcast). For broader coverage of this topic, see Anti-communism. Part of a series onCommunism Concepts Anti-capitalism Class conflict Class consciousness Classless society Collective leadership Communist party Communist revolution Communist state Commune Communist society Critique of political ec...

 

العلاقات الصربية الفنلندية صربيا فنلندا   صربيا   فنلندا تعديل مصدري - تعديل   العلاقات الصربية الفنلندية هي العلاقات الثنائية التي تجمع بين صربيا وفنلندا.[1][2][3][4][5] مقارنة بين البلدين هذه مقارنة عامة ومرجعية للدولتين: وجه المقارنة صربيا ف...

 

Timeline of the Capital of Bihar Patna, the capital of Bihar state, India, is one of the oldest continuously inhabited places in the world and the history of Patna spans at least three millennia. Patna has the distinction of being associated with the two most ancient religions of the world, namely, Buddhism and Jainism. The ancient city of Pataliputra (predecessor of modern Patna) was the capital of the Mauryan, Shunga, and Gupta Empires. It has been a part of the Delhi Sultanate and the Mugh...

Questa voce sull'argomento calciatori trinidadiani è solo un abbozzo. Contribuisci a migliorarla secondo le convenzioni di Wikipedia. Segui i suggerimenti del progetto di riferimento. Sheldon BateauSheldon Bateau nel 2016Nazionalità Trinidad e Tobago Altezza186 cm Calcio RuoloDifensore Squadra SK Beveren CarrieraSquadre di club1 2009-2012 San Juan Jabloteh? (?)2012 NE Stars? (?)2012-2015 Malines68 (2)[1]2015-2017 Kryl'ja Sovetov Samara38 (0)2017-2...

 

Stasiun Kakuōzan覚王山駅LokasiSuemoritōri 1-7, Chikusa, Nagoya, Aichi(名古屋市千種区末盛通一丁目7)JepangOperatorBiro Transportasi Kota NagoyaJalurJalur HigashiyamaLayanan Pemberhentian bus Informasi lainKode stasiunH15SejarahDibuka1963Penumpang20098.838 per hari Sunting kotak info • L • BBantuan penggunaan templat ini Stasiun Kakuōzan (覚王山駅code: ja is deprecated , Kakuōzan-eki) adalah sebuah stasiun metro bawah tanah yang terletak di Chikusa-ku, ...

 

Voce principale: Unione Sportiva Pergolettese 1932. Unione Sportiva PergocremaStagione 1992-1993Sport calcio Squadra Pergocrema Allenatore Battista Rota poi Vincenzo Mario Secchi poi Guerrino Rossi poi Natalino Fossati poi Vincenzo Mario Secchi Presidente Erasmo Andreini Serie C216º posto nel girone A. Maggiori presenzeCampionato: Locatelli (32) Miglior marcatoreCampionato: Messina (9) 1991-1992 1993-1994 Si invita a seguire il modello di voce Questa pagina raccoglie le informazioni ri...

Assessment that are responded by choosing correct answers from a list of choices It has been suggested that Single Best Answer be merged into this article. (Discuss) Proposed since May 2024. For the album by Pork, see Multiple Choice (album). For the novel by Alejandro Zambra, see Multiple Choice (novel). A multiple choice question, with days of the week as potential answers Multiple choice (MC),[1] objective response or MCQ (for multiple choice question) is a form of an objective ass...

 

Alloy of copper and tin This article is about the metal alloy. For other uses, see Bronze (disambiguation). Various examples of bronze artwork throughout history Bronze is an alloy consisting primarily of copper, commonly with about 12–12.5% tin and often with the addition of other metals (including aluminium, manganese, nickel, or zinc) and sometimes non-metals, such as phosphorus, or metalloids, such as arsenic or silicon. These additions produce a range of alloys that may be harder than ...