Kalenders
|
|
Generaal Bonaparte en Berthier in die Slag van Marengo
|
|
Die jaar 1800 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 100ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
Geboortes
- 1 Januarie – Francis Egerton, 1ste Earl van Ellesmere, Engelse Grondeienaar († 1857).
- 6 Januarie – Anna Maria Hall, Ierse skrywer († 1881).
- 7 Januarie – Millard Fillmore, die dertiende President van die Verenigde State van Amerika († 1874).
- 11 Januarie – Ányos Jedlik, Hongaarse fisikus, die uitvinder van die dinamo († 1895).
- 12 Januarie – George Villiers, 4de Earl van Claredon, Engelse diplomaat en staatsman († 1870).
- 14 Januarie – Ludwig von Köchel, Oostenrykse musikoloog († 1877).
- 17 Januarie – Caleb Cushing, Amerikaanse diplomaat en staatsman († 1879).
- 24 Januarie – Edwin Chadwick, Engelse sosiale hervormer († 1890).
- 26 Januarie – Johann Gerhard Oncken, Duitse Baptiste-prediker († 1884).
- 26 Januarie – Elizabeth Ann Whitney, Amerikaanse Mormoonse Leier († 1882).
- 27 Januarie – Evelyn Denison, 1ste Burggraaf van Ossington, Engelse staatsman († 1875).
- 1 Februarie – Brian Houghton Hodgson, Engelse Staatsamptenaar († 1894).
- 6 Februarie – Achille Devéria, Franse skilder en litograaf († 1857).
- 9 Februarie – Hyrum Smith, Amerikaanse godsdienstige leier († 1844).
- 9 Februarie – Joseph von Führich, Oostenrykse skilder († 1876).
- 11 Februarie – William Fox Talbot, Engelse fotografiese pionier(† 1877).
- 12 Februarie – John Edward Gray, Engelse dierkundige († 1875).
- 3 Desember – France Prešeren, Sloweense digter († 1849).
Sterftes
Information related to 1800 |