Kalenders
|
|
Die jaar 1533 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 33ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
- 21 Februarie – Pous Clemens VII stel Esteban Merino, patriarg van Wes-Indië, aan as kardinaal.
- 3 Maart – Pous Clemens VII stel Jean d'Orleans-Longueville, aartsbiskop van Toulouse aan as kardinaal.
- 7 November – In sy laaste konsistorie stel Pous Clemens VII vier nuwe kardinale aan waaronder Odet de Coligny de Châtillon, wat later ge-ekskommunikeer word omdat hy Calvinis geword het.
Geboortes
Sterftes