Die jaar 1509 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 9de jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
3 Februarie – Nadat hy die eerste Portugees geword het om tot by Bombaai te seil, voer Francisco de Almeida 'n vloot van 23 skepe aan in 'n deurslaggewende oorwinning oor die gesamentlike vloot van Arabiere, Egiptenare en Indiërs in die Seeslag van Diu, wat die begin van Portugese heerskappy oor die Indiese Oseaan inlui.