Beste rolprent – drama:
The Robe
Beste dokumentêr:
A Queen is Crowned
Die 11de Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente van 1953 vereer het, is op 22 Januarie 1954 in die Club Del Mar in Santa Monica, Kalifornië, gehou.
Wenners
- Beste rolprent – drama
The Robe (regisseur: Henry Koster)[1]
- Beste dokumentêr
A Queen is Crowned[2]
- Beste rolprentregisseur
Fred Zinnemann – From Here to Eternity[3]
- Beste akteur in ’n hoofrol – drama
Spencer Tracy – The Actress[4]
- Beste akteur in ’n hoofrol – komedie of musiekspel
David Niven – The Moon Is Blue[5]
- Beste aktrise in ’n hoofrol – drama
Audrey Hepburn – Roman Holiday[6]
- Beste aktrise in ’n hoofrol – komedie of musiekspel
Ethel Merman – Call Me Madam[7]
- Beste byspeler in ’n rolprent
Frank Sinatra – From Here to Eternity[8]
- Beste byspeelster in ’n rolprent
Grace Kelly – Mogambo[9]
- Beste rolprentdraaiboek
Lili – Helen Deutsch[10]
- Nuwe manlike ster van die jaar
(Drie wenners)
- Nuwe vroulike ster van die jaar
(Drie wenners)
- Beste rolprent wat internasionale begrip bevorder
Little Boy Lost (regisseur: George Seton)[13]
- Spesiale prys – uitnemendheid
Walt Disney[14]
- Henrietta-prys (wêreldrolprentgunstelinge)
- Cecil B. DeMille-prys
Darryl F. Zanuck[16]
- Erepryse
Verwysings
Eksterne skakels