10de Golden Globe-aand
|
Datum |
26 Februarie 1953
|
Plek |
Ambassador Hotel, Los Angeles
|
Beste rolprente en reekse
|
Rolprent |
The Greatest Show on Earth (drama) With a Song in My Heart (komedie of musiekspel)
|
Die 10de Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente van 1952 vereer het, is op 26 Februarie 1953 in die Ambassador Hotel in Los Angeles, Kalifornië, gehou.
Wenners en benoemdes
- Beste akteur in ’n hoofrol – drama
Gary Cooper – High Noon
- Beste akteur in ’n hoofrol – komedie of musiekspel
Donald O'Connor – Singin' in the Rain
- Beste aktrise in ’n hoofrol – drama
Shirley Booth – Come Back, Little Sheba
- Beste aktrise in ’n hoofrol – komedie of musiekspel
Susan Hayward – With a Song in My Heart
- Beste rolprentregisseur
Cecil B. DeMille – The Greatest Show on Earth
- Richard Fleischer – The Happy Time
- John Ford – The Quiet Man[5]
- Beste rolprent – drama
The Greatest Show on Earth
- Come Back, Little Sheba
- The Happy Time
- High Noon
- The Thief[6]
- Beste rolprent – komedie of musiekspel
With a Song in My Heart
- Hans Christian Andersen
- I'll See You in My Dreams
- Singin' in the Rain
- Stars and Stripes Forever[7]
- Beste byspeler in ’n rolprent
Millard Mitchell – My Six Convicts
- Beste byspeelster in ’n rolprent
Katy Jurado – High Noon
- Beste oorspronklike rolprentmusiek
High Noon – Dimitri Tiomkin
- Ivanhoe – Miklós Rózsa
- The Quiet Man – Victor Young[10]
- Beste rolprentdraaiboek
5 Fingers – Michael Wilson
- High Noon – Carl Foreman
- The Thief – Clarence Greene en Russell Rouse[11]
- Kinematografie – swart-wit
High Noon
- The Four Poster
- The Thief[12]
- Kinematografie – kleur
The Greatest Show on Earth – George Barnes, J. Peverell Marley[13]
- Nuwe manlike ster van die jaar
Richard Burton – My Cousin Rachel
- Nuwe vroulike ster van die jaar
Colette Marchand – Moulin Rouge
- Nuwe jong ster van die jaar
Brandon deWilde – The Member of the Wedding
- Francis Kee Teller – Navajo
- George Winslow – My Pal Gus[16]
- Beste rolprent wat internasionale begrip bevorder
The Greatest Show On Earth
- Comeback, Little Sheba
- The Happy Time
- High Noon
- The Thief[17]
- Spesiale prys – uitnemendheid
Francis Kee Teller[15]
- Henrietta-prys (wêreldrolprentgunstelinge)
Susan Hayward en John Wayne[15]
- Cecil B. DeMille-prys
Walt Disney
Verwysings
Eksterne skakels