1. FC Bad Kötzting
|
Volledige naam |
1. Fußball-Club Bad Kötzting 1921 e.V.
|
Stigtingsdatum |
5 Mei 1921
|
Tuisveld |
Stadion am Roten Steg, Bad Kötzting
|
Kapasiteit |
6 000
|
Kompetisie |
Oberliga Beiere
|
1. FC Bad Kötzting is 'n sokkerklub uit Bad Kötzting in die deelstaat Beiere in Duitsland.
Die klub is op 5 Mei 1921 gestig as 1. FC Kötzting en het tot in 1990, toe daar gepromoveer is na die Beierese Landesliga, in die laer ligas meegeding. Op 12 Mei 2006 is die klub herdoop na 1. FC Bad Kötzting. Die klub se grootste prestasie was om promosie te kry na die Oberliga Beiere in 2004.
Onlangse ligaposisionering
- 1988-89 (V) Bezirksoberliga Neder-Beiere 5de
- 1989-90 (V) Bezirksoberliga Neder-Beiere 1ste
- 1990-91 (IV) Landesliga Bei. Sentraal 10de
- 1991-92 (IV) Landesliga Bei. Sentraal 3de
- 1992-93 (IV) Landesliga Bei. Sentraal 8ste
- 1993-94 (IV) Landesliga Bei. Sentraal 1de
- 1994-95 (V) Landesliga Bei. Sentraal 12de
- 1995-96 (V) Landesliga Bei. Sentraal 5de
- 1996-97 (V) Landesliga Bei. Sentraal 14de
- 1997-98 (V) Landesliga Bei. Sentraal 16de
|
- 1998-99 (V) Landesliga Bei. Sentraal 5de
- 1999-00 (V) Landesliga Bei. Sentraal 2de
- 2000-01 (V) Landesliga Bei. Sentraal 9de
- 2001-02 (V) Landesliga Bei. Sentraal 8ste
- 2002-03 (V) Landesliga Bei. Sentraal 5de
- 2003-04 (V) Landesliga Bei. Sentraal 1ste
- 2004-05 (IV) Oberliga Beiere 6de
- 2005-06 (IV) Oberliga Beiere 5de
- 2006-07 (IV) Oberliga Beiere 11de
- 2007-08 (IV) Oberliga Beiere
|
Eksterne skakels