TSV Großbardorf
|
Volledige naam |
Turn- und Sportverein 1923 Großbardorf e.V.
|
Stigtingsdatum |
1923
|
Tuisveld |
Sportgelände an der Unterhofer Straße , Großbardorf
|
Kapasiteit |
2 500
|
Kompetisie |
Oberliga Beiere
|
TSV Großbardorf is 'n sportklub uit Großbardorf in die deelstaat Beiere in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Die klub is in 1923 gestig met die huidige naam en het ook afdelings vir tafeltennis en kegelbal.
Die klub het die eerste keer op die sokkerradar verskyn in 1993 toe die Beierse Landesliga Noord gehaal is en in 2003 is die Oberliga Beiere gehaal, 'n baie groot prestasie vir so 'n klein dorpie (minder as 1 000 inwoners – 31 Desember 2006).
Onlangse ligaposisionering
- 1987-88 (VII) Kreisliga A 1ste
- 1988-89 (VI) Bezirksliga Onder-Franken Oos 2de
- 1989-90 (V) Bezirksoberliga Onder-Franken 6de
- 1990-91 (V) Bezirksoberliga Onder-Franken 14de
- 1991-92 (VI) Bezirksliga Onder-Franken Oos 2de
- 1992-93 (VI) Bezirksliga Onder-Franken Oos 1ste
- 1993-94 (V) Bezirksoberliga Onder-Franken 2de
- 1994-95 (V) Landesliga Noord 16de
- 1995-96 (VI) Bezirksoberliga Onder-Franken 4de
- 1996-97 (VI) Bezirksoberliga Onder-Franken 1ste
- 1997-98 (V) Landesliga Noord 5de
|
- 1998-99 (V) Landesliga Noord 3de
- 1999-00 (V) Landesliga Noord 8ste
- 2000-01 (V) Landesliga Noord 2de
- 2001-02 (V) Landesliga Noord 3de
- 2002-03 (V) Landesliga Noord 2de
- 2003-04 (IV) Oberliga Beiere 11de
- 2004-05 (IV) Oberliga Beiere 9de
- 2005-06 (IV) Oberliga Beiere 14de
- 2006-07 (IV) Oberliga Beiere 15de
- 2007-08 (IV) Oberliga Beiere
|
Eksterne skakels