Zamani is 'n nedersetting in die Oos-Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidsera was Zamani waar die dorp Memel se swartes gewoon het. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 6 523 gehad.