Willebrord Snellius[1][2] (gebore as Willebrord Snel van Royen)[3] (13 Junie 1580[4]30 Oktober 1626) was 'n Nederlandse sterrekundige en wiskundige. Sy naam is gekoppel aan die wet van refraksie as Snell se Wet.[5]
'n Krater op die Maan, Snellius is na hom vernoem. Die Nederlandse Vloot het drie skepe na hom vernoem insluitende die bestaande HNLMS Snellius (A802).
Verwysings