Die Universiteit van Bahia (Portugees: Universidade Federal da Bahia of UFBA) is 'n universiteit geleë in Salvador, Bahia, Brasilië.[2]
Dit is op 8 April 1946 gestig.[3]