Ultramaryn is 'n diep bloukleur en 'n pigment wat oorspronklik gemaak is deur lasuursteen te verpoeier. Nadat gevind is dat dit te duur raak, is begin om dit sinteties te vervaardig.
Kleurkoördinate
Volgens verskeie kleurskemas word ultramaryn soos volg voorgestel: