UTC-03:00
* Donkerblou: wintertyd noordelike halfrond/somertyd suidelike halfrond * Oranje: wintertyd suidelike halfrond/somertyd noordelike halfrond * Geel: aan land, die hele jaar * Ligblou: ter see
UTC-03:00 is die tydsone vir:
Lande en gebiede wat geen somertyd toepas nie
Hierdie lande en gebiede is die hele jaar in die tydsone UTC-3:
Suriname
Frans Guyana
Brasilië - noordoostelike state
Alagoas , Amapá , Bahia , Ceará , Maranhão , Pará , Paraíba , Recife , Piauí , Rio Grande do Norte , Sergipe , Tocantins
Argentinië - westelike en suidelike provinsies
Catamarca , Chubut , Jujuy , La Pampa , La Rioja , Mendoza , Neuquén , Río Negro , Salta , San Juan , San Luis , Santa Cruz , Tierra del Fuego
Die volgende lande en gebiede het somertyd, maar val in tydsone UTC-3 gedurende die winter in die suidelike halfrond, dit wil sê as standaard tyd van krag is in hierdie gebiede.
Brasilië - suidoostelike state
Uruguay
Argentinië - oostelike provinsies
Stad Buenos Aires , Buenos Aires (provinsie) , Chaco , Córdoba , Corrientes , Entre Ríos , Formosa , Misiones , Santa Fe , Santiago, Chili del Estero , Tucumán
Eksterne skakels
180° tot < 90°W 90°W tot < 0° 0° tot < 90°O 90°O tot < 180° 180° tot < 90°W)