Trenitalia
|
|
Tipe
|
Dogteronderneming in staatsbesit
|
Gestig
|
2000
|
Hoofkantoor
|
Rome, Italië
|
Sleutelpersone | Tiziano Onesti (voorsitter) Orazio Iacono (hoof uitvoerende beampte) |
---|
Gebied bedien | Italië |
---|
Industrie | Spoorvervoer |
---|
Produkte | Passasiervervoer |
---|
Inkomste | €5,318 miljard (2017) |
---|
Netto inkomste | €276,2 miljoen (2017) |
Werknemers | 27 607 (2017) |
---|
Moedermaatskappy | Ferrovie dello Stato Italiane (FS) |
---|
Webwerf | trenitalia.com |
Trenitalia is 'n Italiaanse spoorwegmaatskappy wat as dogteronderneming van die staatsonderneming Ferrovie dello Stato Italiane (FS) bedryf word. Trenitalia is volgens die Europese Unie se riglyne vir die deregulasie van spoorvervoer, waarvolgens aparte ondernemings vir goedere- en passasiervervoer geskep is, in 2000 gevestig en tans die belangrikste spooronderneming vir passasiervervoer in Italië, terwyl FS die land se spoorinfrastruktuur en -dienste bestuur.