'n Trageotomie of 'n lugpypsny is 'n mediese ingreep wat 'n buisie of trageakanule in die lugpyp of tragea bring. Dit word toegepas in noodgevalle wanneer die pasiënt nie meer in staat is om deur die neus of mond te asem nie.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.