Thornville is 'n nedersetting en stasie tussen Richmond en Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal op die R56 hoofpad.