Syed Ahmad Khan سر سید احمد خان
|
|
Gebore
|
(1817-10-17)17 Oktober 1817 Delhi, Mogolryk (nou in Indië)
|
Oorlede
|
27 Maart 1898 (op 80) Aligarh, Oetarpradesj, Brits-Indië (nou in Indië)
|
Nasionaliteit
|
Brits-Indië
|
Vakgebied
|
Pragmatisme, Metafisika, taal, estetika, Islam en die Christendom
|
Instelling(s)
|
Britse Oos-Indiese Kompanjie Indiese geregtelike tak Aligarh Muslim University Universiteit van Punjab Government College University
|
Alma mater
|
Universiteit van Edinburg East India Company College
|
Bekend vir
|
The Mohammadan Commentary on the Holy Bible Reasons for the Indian Revolt of 1857
|
Beïnvloed deur
|
Thomas Walker Arnold, John Locke, Thomas Paine, Gottlieb Leitner
|
Invloed op
|
Pakistanse beweging, Aligarh-beweging, Muslim League, Lord Mountbatten of Burma, Ziauddin Ahmad, Pervez Musharraf
|
Toekennings
|
Ster van Indië
|
Sir Syed Ahmed Khan Bahadur CSI (17 Oktober 1817 – 27 Maart 1898; Oerdoe: سر سید احمد خان; beter bekend as Sir Syed, was 'n Indiese Moslem pragmatis, Islamitiese modernis,[1][2] filosoof en sosiale aktivis uit Brits-Indië. Hy het vir die Britse Oos-Indiese Kompanjie gewerk en was een van die stigters van die Aligarh Moslem-universiteit. Hy het eers in Hindoe-Moslem eenheid geglo, maar het later die Tweenasieteorie aangebied. Vir die rede is hy bekend vir die voorspraak van die Tweenasieteorie en uiteindelik die Partisie van Indië.
Verwysings
- ↑ Glasse, Cyril, The New Encyclopedia of Islam, Altamira Press, (2001)
- ↑ Encyclopedia of Islam and the Muslim World, Thompson Gale (2004)
Eksterne skakels