Die Swartkatakoeroe (Campephaga flava) is 'n redelike algemene standvoël en plaaslike trekvoël in gevestigde boomveld en woudrande. Gedurende die winter verlaat die voëls die plato en beweeg na laer areas. Die voël is 18 – 21 cm groot en weeg 29 - 36 gram. In Engels staan die voël bekend as die Black Cuckoo-Shrike.
Sien ook
Bron
Verwysings