Subhash Kak |
---|
Subhash Kak in September 2015 |
Gebore | 26 Maart 1947 (1947-03-26) (77 jaar oud)
|
---|
Nasionaliteit | Indië Verenigde State |
---|
Beroep | Rekenaarwetenskaplike |
---|
Bekend vir | Kriptografie, onmiddellik opgelei neurale netwerke, Kak se drie-stadium protokol, Quantum inligting, Geskiedenis van die wetenskap |
---|
Webwerf | subhashkak.com |
---|
Subhash Kak (* 26 Maart 1947 –) is 'n Indies-Amerikaanse rekenaarwetenskaplike en digter. Hy is 'n professor aan Oklahoma State University.
Hy is bekend vir sy werk oor inligtingsteorie en die tweelingparadoks.[1][2]
Verwysings
Eksterne skakels