Rhinobatus ocellatus (Norman, 1926)[1]
Die Spikkel-sandkruiper (Rhinobatos ocellatus) is 'n seldsame vis wat nog slegs driekeer in Algoabaai gevang is. In Engels staan die vis bekend as die Speckled guitarfish.