Die Skurwebergpas in die Noord-Kaap is op 'n grondpad in die Nuweveldberge suid van Middelpos en noordwes van Sutherland.