Senwabarwana (voorheen Bochum) is 'n dorp in die Blouberg Munisipaliteit van Capricorn-distrik in Suid-Afrika. Die nedersetting lê ongeveer 93 km noordwes van Polokwane, op die roete na Doringpad.
Die dorp se naam is afgelei van "Bogim", 'n Bybelse naam (Rigters 02:01 en 5) wat deur die Duitse sendeling Carl Franz en sy vrou Helen aan 'n sendingstasie wat hulle in 1890 gestig het gegee het.[2]
Sien ook
Verwysings