Oostelike koeniebos
|
|
|
Wetenskaplike klassifikasie
|
Koninkryk:
|
|
(geen rang):
|
|
(geen rang):
|
|
(geen rang):
|
|
Orde:
|
|
Familie:
|
|
Genus:
|
|
Spesie:
|
S. pallens
|
Binomiale naam
|
Searsia pallens
|
Sinonieme
|
- Rhus nervosa Eckl. & Zeyh.
- Rhus pallens Eckl. & Zeyh.
- Rhus plicifolia Eckl. & Zeyh.
|
Die oostelike koeniebos (Searsia pallens) is 'n boom wat hoort tot die genus Searsia. Die boom is inheems aan Gauteng, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Noordwes, Oos-Kaap, Vrystaat en die Wes-Kaap asook Botswana en Lesotho.
Die boom se FSA-nommer is 395.[1]
Sien ook
Verwysings
Bronne