Searsia bolusii is 'n struik wat hoort tot die genus Searsia. Die spesie is inheems aan Eswatini en KwaZulu-Natal waar daar tien subpopulasies is. Die plant word bedreig deur gewasverbouing en die aanplant van plantasies.