Saratof (Russies: Сара́тов) is ’n stad in Rusland. Dit is die hoofstad van die federale deelgebied Saratof-oblast en ’n belangrike hawestad aan die Wolgarivier. Die bevolking was 839 755 in 2013.