Die Sandspruit is 'n spruit wat in die noordweste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei. Die spruit ledig wes van die Bloedrivier in die Buffelsrivier wat later by die Tugela aansluit.