SSVg Velbert
|
Volledige naam |
Sport und Spielvereinigung Velbert 1902 e.V.
|
Stigtingsdatum |
23 Februarie 1902
|
Tuisveld |
Stadion an der Sonnenblume, Velbert
|
Kapasiteit |
6 258
|
Kompetisie |
Regionalliga Wes
|
SSVg Velbert is 'n sokkerklub uit Velbert in die deelstaat Noord-Rynland-Wesfale in Duitsland.
Die klub is op 23 Februarie 1902 gestig as Velberter FC 02. In 1917 het die sokkerafdeling van Turner Velberter Turnvereins 1864 met die klub saamgesmelt om VFC 02, Spielabteilung des Velberter Turnvereins 1864 te vorm, maar na 5 jaar het die 2 groepe weer uitmekaargespat. In 1933 het die klub met Ballspiel-Verein 07 Velbert saamgesmelt om Verein für Bewe-gungspiele 02/07 Velbert te vorm.
In 1964 het die klub met SSV Velbert 1912 saamgesmelt om die huidige klub te vorm (SSV Velbert 1912 was die klub wat ontstaan het uit die sokkerafdeling van Turner Velberter Turnvereins 1864 met wie die klub vir 5 jaar vanaf 1917 saamgesmelt was).
Die klub se hoogtepunt was in 1969, toe die tweedeliga Regionalliga Wes gehaal is.
Onlangse ligaposisionering
- 1963-64 (III) Amateurliga Neder-Ryn 3de
- 1964-65 (III) Amateurliga Neder-Ryn 5de
- 1965-66 (III) Amateurliga Neder-Ryn 9de
- 1966-67 (III) Amateurliga Neder-Ryn 4de
- 1967-68 (III) Amateurliga Neder-Ryn 3de
- 1968-69 (III) Amateurliga Neder-Ryn 1ste
- 1969-70 (II) Regionalliga Wes 17de
- 1970-71 (III) Amateurliga Neder-Ryn 4de
- 1971-72 (III) Amateurliga Neder-Ryn 4de
- 1972-73 (III) Amateurliga Neder-Ryn 5de
- 1973-74 (III) Amateurliga Neder-Ryn 3de
- 1974-75 (III) Amateurliga Neder-Ryn 5de
- 1975-76 (III) Amateurliga Neder-Ryn 14de
- 1976-77 (III) Amateurliga Neder-Ryn 10de
- 1977-78 (III) Amateurliga Neder-Ryn 12de
- 1978-90 ?
- 1990-91 (V) Landesliga Neder-Ryn-1 14de
- 1991-92 (VI) Bezirksliga 1ste
- 1992-93 (V) Landesliga Neder-Ryn-1 3de
- 1993-94 (V) Landesliga Neder-Ryn-1 10de
|
- 1994-95 (VI) Landesliga Neder-Ryn-3 5de
- 1995-96 (VI) Landesliga Neder-Ryn-1 11de
- 1996-99 (VI) Landesliga Neder-Ryn-1 2de
- 1997-98 (VI) Landesliga Neder-Ryn-1 2de
- 1998-99 (VI) Landesliga Neder-Ryn-1 1ste
- 1999-00 (V) Verbandsliga Neder-Ryn 1ste
- 2000-01 (IV) Oberliga Noord-Ryn 4de
- 2001-02 (IV) Oberliga Noord-Ryn 4de
- 2002-03 (IV) Oberliga Noord-Ryn 3de
- 2003-04 (IV) Oberliga Noord-Ryn 1ste
- 2004-05 (IV) Oberliga Noord-Ryn 3de
- 2005-06 (IV) Oberliga Noord-Ryn 4de
- 2006-07 (IV) Oberliga Noord-Ryn 3de
- 2007-08 (IV) Oberliga Noord-Ryn 6de
- 2008-09 (V) NRW-Liga 13de
- 2009-10 (V) NRW-Liga 12de
- 2010-11 (V) NRW-Liga 6de
- 2011-12 (V) NRW-Liga 4de
- 2012-13 (IV) Regionalliga Wes 13de
- 2013-14 (IV) Regionalliga Wes
|
Eksterne skakels
Regionalliga Wes 2013/14-seisoen
|
Alemannia Aken, VfL Bochum II, Fortuna Düsseldorf II, SC Rooiwit Essen, 1. FC Keulen II, SC Fortuna Keulen, FC Viktoria Keulen, Bayer 04 Leverkusen II, SV Lippstadt 08, Sportvriende Lotte, VfL Borussia Mönchengladbach II, SC Rooiwit Oberhausen, FC Schalke 04 II, Sportvriende Siegen, KFC Uerdingen 05, SSVg Velbert, SC Verl, SG Wattenscheid 09, SC Wiedenbrück 2000
|