Die rooskeelkolpensie (Hypargos margaritatus) is 'n endemiese, gelokaliseerde algemene standvoël in doringveldruigtes en kusstreke. Hulle drink dikwels vroeg soggens by poeletjies. Die voël is 12 cm groot en weeg 12 – 14 gram. In Engels staan die voël bekend as die Pink-throated Twinspot.
Sien ook
Bron
Verwysings