Roger B. Chaffee |
---|
Roger B. Chaffee in September 1964 |
Gebore | Roger Bruce Chaffee (1935-02-15)15 Februarie 1935
|
---|
Sterf | 27 Januarie 1967 (op 31)
Cape Canaveral Air Force Station, Florida |
---|
Nasionaliteit | Verenigde State |
---|
Beroep | ruimtevaarder |
---|
Ouer(s) | Donald Lynn Chaffee Blanche May (Mike) Chaffee (née Mosher) |
---|
Roger Bruce Chaffee (* 15 Februarie 1935 – † 27 Januarie 1967; Lieutenant-Kommandeur), was 'n Amerikaanse Vlootoffisier en vlieënier, lugvaartingenieur en Nasa-ruimtevaarder vir die Apollo-program. Hy is gewerf as deel van die Ruimtevaardergroep 3-inname. Hy sterf saam met ruimtevaarders Gus Grissom en Edward Higgins White gedurende toetswerk voor die eerste bemande Apollo-missie.
Eksterne skakels