Robin Söderling
Robin Söderling in 2010
Volle naam
Robin Bo Carl Söderling
Land
Swede
Woonplek
Monte Carlo , Monaco [ 1]
Geboortedatum
14 Augustus 1984 (1984-08-14 ) (40 jaar oud) [ 1]
Geboorteplek
Tibro , Swede [ 1]
Lengte
1,93 m[ 1] [ 2]
Begin professioneel
2001[ 1]
Afgetree
23 Desember 2015
Spelstyl
Regshandig (tweehandig handrughou)[ 1]
Loopbaan-wengeld
$10 423 124 (soos op 23 Desember 2015) [ 1] (71ste van alle tye) [ 3]
Amptelike webblad
robinsoderling.se
Enkelspel
Loopbaanrekord
310–170 (65,00%)[ 1]
Loopbaantitels
10[ 1]
Hoogste rang
No. 4 (15 November 2010)[ 1]
Grand Slam-uitslae
Australiese Ope
4R (2011)
Franse Ope
E (2009, 2010)
Wimbledon
KE (2010)
VSA-Ope
KE (2009, 2010)
Groot toernooie
Toereindronde
HE (2009)
Olimpiese Spele
1R (2004 , 2008 )
Dubbelspel
Loopbaan-rekord
33–43 (43,42%)[ 1]
Loopbaantitels
1[ 1]
Hoogste rang
No. 109 (11 Mei 2009)[ 1]
Wimbledon
2R (2005)
VSA-Ope
2R (2004, 2005)
Laaste opgedateer op: 23 Februarie 2021.
Robin Bo Carl Söderling (Sweeds : [ˈrɔbɪn ˈsøːdəɭɪŋ]; gebore 14 Augustus 1984 in Tibro ) is 'n voormalige Sweedse tennisspeler .
Söderling speel sedert 2001 professioneel tennis. Hy haal vir die eerste keer in 2003 die top-100 en in 2004 die top-50 posisies. In 2009 skuif hy vir die eerste keer op na die top-10. Sy hoogste posisie op die ATP-ranglys is die 7de plek, die behaal by op 22 Februarie 2010.
Hy verloor in 2009 teen Roger Federer op Roland Garros. In 2010 dring hy weer tot Roland Garros se eindstryd deur, maar verloor 6–4, 6–2 en 6–4 teen Rafael Nadal .
Grand Slam-rekord
Robin Söderling tydens die VSA-Ope in 2009
Die tabel toon Söderling se prestasie tydens elk van die Grand Slam -toernooie in mansenkels waaraan hy deelgeneem het:
Jaar
Australiese Ope
Franse Ope
Wimbledon
VSA-Ope
2002
Nie deelgeneem nie
Nie deelgeneem nie
Nie deelgeneem nie
Rondte 2
2003
K2
K1
Rondte 3
Rondte 1
2004
Rondte 2
Rondte 1
Rondte 1
Rondte 2
2005
Rondte 1
Rondte 2
Rondte 1
Rondte 3
2006
Nie deelgeneem nie
Rondte 1
Rondte 1
Rondte 2
2007
Rondte 1
Rondte 1
Rondte 3
Nie deelgeneem nie
2008
Nie deelgeneem nie
Rondte 3
Rondte 2
Rondte 1
2009
Rondte 2
Eindstryd
Rondte 4
Kwarteindstryd
2010
Rondte 1
Eindstryd
Kwarteindstryd
Kwarteindstryd
2011
Rondte 4
Kwarteindstryd
Rondte 3
Nie deelgeneem nie
Verwysings
↑ 1,00 1,01 1,02 1,03 1,04 1,05 1,06 1,07 1,08 1,09 1,10 1,11 1,12 (en ) "Player profile – Robin Soderling" . ATP World Tour. Besoek op 23 Februarie 2021 .
↑ (en ) "About « Robin Söderling – Official Website of Swedish Tennisplayer Robin Söderling" . Robinsoderling.se. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Mei 2011. Besoek op 18 Junie 2011 .
↑ (en ) "Career Prize Money" (PDF) . Pro Tennis Live. 22 Februarie 2021. Besoek op 23 Februarie 2021 .
Eksterne skakels