Ringnekstrandkiewiet

Ringnekstrandkiewiet
Volwassene
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. hiaticula
Binomiale naam
Charadrius hiaticula

Die Ringnekstrandkiewiet (Charadrius hiaticula) is 'n voël en algemene somerbesoeker aan Suid-Afrika se kus en binnelandse watermassas. Party oorwinter in Suid-Afrika. Die voël word 18 – 20 cm groot en weeg 45 - 70 gram met 'n vlerkspan van 50 cm. In Engels staan die voël bekend as Common ringed plover. Die streeksbevolking is ongeveer 10 000 voëls.

Fotogalery

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Charadrius hiaticula

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Charadrius hiaticula". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)