Ranger 1

Ranger 1
Sendingstatistiek
Sendingnaam: Ranger 1
Sendingtipe: Tegnologietoets
Operateur: NASA
Vervaardiger Jet Propulsion Laboratory
Lanseervuurpyl Atlas LV-3 Agena-B
Duur van sending 7 dae
Bemanning: Onbeman
Lansering: 23 Augustus 1961
Kaap Canaveral AFS LC12
Tot niet gegaan: 30 Augustus 1961
Lanseermassa 306,2 kilogram (675 lb)
Krag 150 watt

Ranger 1 is 'n prototipe ruimtetuig wat gelanseer is as deel van die Ranger-program van onbemande ruimtevaarte. Die ruimtetuig se primêre doelwit was om die prestasie van die funksies en onderdele te toets wat later gebruik sou word vir maan en planetêre ruimtevaarte. Die tweede doelwit was om 'n studie te maak van die eienskappe van die deeltjies en velde in die ruimte en sy omgewing. As gevolg van 'n probleem tydens die lansering het die ruimtetuig egter net 'n lae omwentelingsbaan bereik, dit was veronderstel om 'n hoë wentelbaan te bereik, en kon dus slegs 'n gedeelte van sy sending voltooi.[1]

Ruimtetuig ontwerp

Die ruimtetuig se ontwerp was deel van die Blok 1 ontwerp en het bestaan uit 'n seskantige basis, 1,5 m in deursnee waarop 'n kegelvormige toring van 4 m, bestaande uit aluminiumstutte en -stange, aangebring was. Daar was twee sonkragpanele van 5,2 m lank wat aan die basis gekoppel was. 'n Hoëwins antenne was gekoppel aan die onderkant van die basis. Toerusting vir die uitvoer van eksperimente en ander toerusting was op die basis en in die toring geïnstalleer. Van die toerusting aanboord was 'n Lyman-alpha teleskoop, 'n rubidium-damp magnetometer, elektrostatiese analiseerders, medium-energie deeltjiedetektors, twee trippel teleskope, 'n kosmiese straal geïntegreerde ioniseerkamer, kosmiese stofdetektors en sonkrag X-straalskittertellers. Daar was geen midbaan korreksieënjin of enige kamera op dié tuig nie.[1]

Die kommunikasiestelsel het die hoëwinsantenne asook 'n alomgerigte medium-wins antenne en twee senders ingesluit. Die een sender kon teen 960.1 MHz uitsaai en het 'n kraguitset van 0.25 watt gehad en die ander teen 960.05 MHz met 'n uitset van 3 watt. Elektrisiteit is verskaf deur die twee sonpanele via 'n 57-kg silwer-sink battery en kleiner batterye wat deur die toerusting gebruik was. Posisiebeheer is verskaf deur 'n soliede staat tydbeheerder, son- en aardsensors met rigting en hoogte stuwers. Temperatuurbeheer was 'n passiewe ontwerp deur middel van goudplatering, wit verf en gepoleerde aluminium oppervlaktes.[1]

Sending

Die Ranger 1 was ontwerp om eers in 'n aardparkeerwentelbaan te gaan en later na 'n 60 000 x 1 100 000 km aardwentelbaan te gaan. Die doelwit van die sending was hoofsaaklik 'n ingenieurstoets, om die funksionaliteit van die Ranger se hardeware te toets en te bepaal.[1]

Lanseringvertragings

  • Vertraging van die eerste aftelling:
    • 26 Julie: Die baaninligting soos benodig deur die veiligheidsbeampte was laat.
    • 27 Julie: Daar was 'n probleem ondervind met die leidingstelsel in die Atlas-vuurpyl.
    • 28 Julie: Die ingenieurs vind 'n fout in die program van die leidingstelsel.
  • 1ste aftelling op 29 Julie:
    • 83 minute voor lansering: Kragonderbrekings kom voor, dit veroorsaak dat die aftelling gestaak word sodat alle stasies tyd kan hê om te herstel.
    • 28 minute voor lansering: Die elektrisiteittoevoer faal; dit word veroorsaak deur die toevoerkabel wat nie genoeg speling het om voorsiening te maak vir temperatuurveranderinge op die pas-geïnstalleerde kraglyn nie.
  • 2de aftelling op 30 Julie: Ingenieurs ontdek 'n lek in die posisiebeheermeganisme se gasstelsel.
  • 3de aftelling op 31 Julie: 'n Klep faal in die vloeibare suurstoftenk van die Atlas-vuurpyl.
  • 4de aftelling op 1 Augustus: Die grondbeheerpersoneel stuur 'n bevel na die ruimtetuig om hoë spanning na die wetenskaplike eksperimente te stuur vir kalibrasiedoeleindes. Alle stasies het onmiddellik 'n hoofruimtetuigfalingalarm gerapporteer. 'n Elektriese fout het veroorsaak dat veelvoudige bevele vanaf die sentrale tydreëlaar uitgestuur word en die ruimtetuig in 'n aanskakel posisie geplaas, soos wanneer dit in die wentelbaan sou wees. Die ontstekingspatrone het afgevuur, die sonkragpanele het ontplooi binne in hul mantel en al die eksperimente het begin. Die projekbestuurders het Ranger 1 van die Agena-vuurpyl ontkoppel en dit na loods AE geneem. Die lansering is herskeduleer vir 22 Augustus, die eerste beskikbare geleentheid. Toetse en ondersoeke na die voorval het aangedui dat die meganisme wat die fiasko begin het, 'n lading was wat ontlaai het na die ruimtetuig se raamwerk. Ingenieurs het vermoed dat dit veroorsaak is deur een of twee van die wetenskaplike toerustings maar kon nooit die presiese oorsprong van die ontlading vasstel nie. In die daaropvolgende dae is die beskadigde onderdele vervang en getoets en die stroombane is verbeter om 'n herhaling van die voorval te voorkom.[2]

Lansering

Gedurende die eerste helfte van 1961 het Lockheed die nuwe Agena B-fase vuurpyl bekendgestel wat die eerste toetsmodel, die Agena A van 1959-60 vervang het. Die Agena B was kragtiger en kon in 'n wentelbaan weer aangeskakel word. Dit was die eerste keer gebruik met die suksesvolle lansering van die MIDAS 3 op 24 Julie. Daar was verskeie vertragings ondervind met Ranger 1 se lansering, insluitende die ontplooiing van die sonpanele onder sy bedekking. Nadat Ranger 1 verwyder is en herstel is, is dit eindelik om 6:04 op 23 Augustus 1961 suksesvol gelanseer. Alles het seepglad verloop totdat dit in sy wentelbaan moes gaan, die beplande Agena heraanskakeling het egter probleme opgelewer, die enjin het afgeskakel 'n paar sekondes net nadat dit ontbrand het, met die gevolg dat die Ranger 1 in 'n 312x105 myl wentelbaan gelaat is.

'n Ondersoek na die tyd het bevind dat 'n elektriese stroombaan oorverhit het weens blootstelling aan die son. Die onbeplande wentelbaan waarin Ranger 1 homself bevind het, het dit moeilik gemaak om sy stelsels korrek te gebruik. Tog het die beheerpersoneel probeer om die probleem te versag. Die grootste probleem was die sonkragpanele wat 90 minute in donkerte gehul is elke keer as die ruimtetuig aan die nagkant van die Aarde verbybeweeg het. Die NASA opsporingstelsels, rondom die Aarde, het ook gesukkel om op die ruimtetuig ingeskakel te bly as gevolg van die lae wentelbaan. Gedurende dié tyd het die rekenaar ook herhaaldelik die posisiebeheerstelsel stuwers verniet afgevuur om op die son te sluit; dit het tot gevolg gehad dat die posisiebeheerstelsel uit gas geraak het na slegs een dag. Op dié stadium kon die tuig homself nie meer stabiliseer nie en die sonpanele het ontsluit vanaf die son. Die ruimtetuig het toe na batterykrag oorgeskakel en aanhoudend inligting uitgestuur totdat die batterye op 27 Augustus pap geraak het. Alle seine vanaf die ruimtetuig is gestaak. Die sending was nie 'n totale verlies nie, die ruimtetuigstelsels het goed gewerk en data van die kosmiese strale en radiasie is na die aarde gestuur. Weens die lae wentelbaan was die magnetometer onbruikbaar. Na vier dae en 111 omwentelinge het Ranger 1 die Aarde se atmosfeer binnegedring en uitgebrand oor die Golf van Meksiko.[1]

Notas

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 Ranger 1#nssdc1961-021A|National Space Science Data Center, Ranger 1, NSSDC ID: 1961-021A
  2. LUNAR IMPACT: A History of Project Ranger - Part I

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.

Read other articles:

This article relies largely or entirely on a single source. Relevant discussion may be found on the talk page. Please help improve this article by introducing citations to additional sources.Find sources: Melanthea – news · newspapers · books · scholar · JSTOR (April 2021) Greek deitiesseries Primordial deities Titans and Olympians Water deities Chthonic deities Personified concepts Nymphs Alseid Anthousai Auloniad Aurae Crinaeae Daphnaie Dryads Eleion...

 

Ini adalah nama Batak Toba, marganya adalah Sitorus Pane. Dr. Sutan Raja Darianus Lungguk Sitorus semasa hidupnya Sutan Raja Darianus Lungguk Sitorus, (disingkat sebagai Sutan Raja D.L. Sitorus; lahir di Parsambilan, Silaen, Kabupaten Toba, 12 Maret 1938 – meninggal dunia saat hendak terbang dengan pesawat Garuda Indonesia GA 188 rute Jakarta-Medan, 3 Agustus 2017 pada umur 78 tahun) adalah seorang pengusaha sukses asal Toba, Sumatera Utara yang dikenal dengan julukan 'Raja Sawit' dan 'Tuan...

 

Об экономическом термине см. Первородный грех (экономика). ХристианствоБиблия Ветхий Завет Новый Завет Евангелие Десять заповедей Нагорная проповедь Апокрифы Бог, Троица Бог Отец Иисус Христос Святой Дух История христианства Апостолы Хронология христианства Ран�...

Canadian track and field athlete For the Scottish television and theatre actress, see Sheila Reid. Sheila ReidSheila Reid winning the 1500 m at the 2011 NCAA Women's Outdoor Track and Field ChampionshipPersonal informationNational team2012 Olympics, 2013 World Championships, 2017 World ChampionshipsBorn (1989-08-02) August 2, 1989 (age 34)Toronto, OntarioHeight5 ft 6 in (1.68 m)Weight115 lb (52 kg)SportEvent(s)1500 m, 5000 m, Cross countryCollege teamVillanova Wi...

 

Anti-Cuba organization run by Cuban exiles in Florida Brothers to the RescueHermanos al RescatePurposeAid balseros and dissidents in CubaLocationMiami, United StatesMethods Rescue rafters spotted in the Florida straits by aircraft Airdropping dissident leaflets over Cuba Websitehermanos.org Brothers to the Rescue (Spanish: Hermanos al Rescate) is a Miami-based activist nonprofit organization headed by José Basulto. Formed by Cuban exiles, the group is widely known for its opposition to the C...

 

Hans Raj KhannaBerkas:Hrkhanna-supremecourtofindia.nic.in.jpg Menteri Hukum dan PeradilanMasa jabatan1979Ketua Komisi Hukum India ke-8Masa jabatan1977–1979Hakim Pengadilan Tinggi IndiaMasa jabatan1971–1977Ketua Hakim Pengadilan Tinggi DelhiMasa jabatan1969–1971 Informasi pribadiLahir(1912-07-03)3 Juli 1912Amritsar, Punjab, India BritaniaMeninggal25 Februari 2008(2008-02-25) (umur 95)New Delhi, IndiaSuami/istriUma MehraAlma materUniversitas PunjabSunting kotak info • L �...

Local law enforcement agency of Washington, D.C., United States Metropolitan Police Department of the District of ColumbiaPatch of the Metropolitan Police Department of the District of ColumbiaSeal of the Metropolitan Police Department of the District of ColumbiaBadge of the Metropolitan Police Department Flag of the Metropolitan Police Department of the District of ColumbiaCommon nameMetropolitan Police DepartmentAbbreviationMPD or MPDCMottoExcellence is Transferable[1][2 ...

 

此條目可参照英語維基百科相應條目来扩充。 (2023年12月1日)若您熟悉来源语言和主题,请协助参考外语维基百科扩充条目。请勿直接提交机械翻译,也不要翻译不可靠、低品质内容。依版权协议,译文需在编辑摘要注明来源,或于讨论页顶部标记{{Translated page}}标签。 此條目需要补充更多来源。 (2021年4月4日)请协助補充多方面可靠来源以改善这篇条目,无法查证的内容可能�...

 

Artikel ini sebatang kara, artinya tidak ada artikel lain yang memiliki pranala balik ke halaman ini.Bantulah menambah pranala ke artikel ini dari artikel yang berhubungan atau coba peralatan pencari pranala.Tag ini diberikan pada Maret 2016. SD Negeri Kerten IIInformasiJenisSekolah NegeriKepala SekolahAgus Cahyono, S.Pd.Rentang kelasI - VIAlamatLokasiJl. Srikatan No. 21, Kota Surakarta, Jawa Tengah,  IndonesiaMoto SD Negeri Kerten II, merupakan salah satu Sekolah Dasar negeri yang ...

1985 film by Walter Hill For other film adaptations of the novel, see Brewster's Millions (disambiguation). Brewster's MillionsPromotional film posterDirected byWalter HillWritten byTimothy HarrisHerschel WeingrodBased onBrewster's Millionsby George Barr McCutcheonProduced byLawrence GordonGene LevyJoel SilverStarring Richard Pryor John Candy Lonette McKee Stephen Collins Hume Cronyn CinematographyRic WaiteEdited byFreeman A. DaviesMichael RippsMusic byRy CooderProductioncompanySilver Picture...

 

American judge (born 1965) Julia K. MunleyJudge of the United States District Court for the Middle District of PennsylvaniaIncumbentAssumed office November 7, 2023Appointed byJoe BidenPreceded byRobert D. MarianiJudge of the Court of Common Pleas of Lackawanna County, 45th districtIn officeJuly 1, 2016 – November 7, 2023Appointed byTom WolfPreceded byRobert Mazzoni Personal detailsBornJulia Kathleen Munley[1]1965 (age 58–59)[2]Carbondale, Pennsylvania...

 

В Википедии есть статьи о других людях с такой фамилией, см. Зефиров. Николай Серафимович Зефиров Дата рождения 13 сентября 1935(1935-09-13) или 1935[1] Место рождения Ярославль, РСФСР, СССР Дата смерти 28 апреля 2017(2017-04-28) или 2017[1] Место смерти Москва, Россия Стра�...

Former naval military force of Ethiopia and Eritrea (1955–1996) This article needs to be updated. The reason given is: The Ethiopian Navy was re-established. Please help update this article to reflect recent events or newly available information. (September 2020) Ethiopian Navyየኢትዮጵያ ባህር ኃይልActive1955–19962019–presentCountryEthiopiaTypeNavySize11,500 personnel (in 1991)81 shipsPart ofEthiopian Armed ForcesHeadquartersBahir Dar (2019–present) Addis Ababa (...

 

Resolusi 1712Dewan Keamanan PBBBendera LiberiaTanggal29 September 2006Sidang no.5.542KodeS/RES/1712 (Dokumen)TopikSituasi di LiberiaRingkasan hasil15 mendukungTidak ada menentangTidak ada abstainHasilDiadopsiKomposisi Dewan KeamananAnggota tetap Tiongkok Prancis Rusia Britania Raya Amerika SerikatAnggota tidak tetap Argentina Denmark Ghana Jepang Rep. Kongo Peru Qatar Slowakia Tanzania Yunani Resolusi 1712 De...

 

Palais des SportsPalais des Sports d'OrleansLokasiOrléans, FranceKapasitas3.222 (Basketball)PemakaiOrléans Loiret Basket (LNB Pro A) (1993-sekarang) Palais des Sports (en: Palace of Sports) adalah kompleks olahraga dalam ruangan di kota Orléans, Prancis dengan kapasitas 3.222 orang. Arena ini adalah salah satu dari dua arena yang digunakan oleh tim profesional basket Entente Orléanaise dalam French Pro A League. Palais des Sports menyelenggarakan kompetisi domestik, sedangkan pertandingan...

This article needs additional citations for verification. Please help improve this article by adding citations to reliable sources. Unsourced material may be challenged and removed.Find sources: Old Operating Theatre Museum and Herb Garret – news · newspapers · books · scholar · JSTOR (August 2014) (Learn how and when to remove this message) Medical museum in London, EnglandThe Old Operating Theatre Museum & Herb GarretThe interior of the old oper...

 

Kukang Kalimantan Kukang kalimantan, Nycticebus borneanusdari Pebantan, Pangkalan Suka, Nanga Tayap, Ketapang, Kalimantan Barat Status konservasi Punah EXSingkatan dari Extinct (Punah)  EWSingkatan dari Extinct in the Wild (Punah di Alam Liar)Terancam CRSingkatan dari Critical (Kritis) ENSingkatan dari Endangered (Genting) VUSingkatan dari Vulnerable (Rentan)  NTSingkatan dari Not Threatened (Tidak terancam)Aman LCSingkatan dari Least-Concern (Aman) ICHEL Red Book: Vulnerable Kukan...

 

Un vaso de cerveza de raíz. La cerveza de raíz, zarzaparrilla o root beer es una bebida sin alcohol elaborada mediante una combinación de todos o algunos de los siguientes ingredientes: vainilla, raíz de zarzaparrilla (Smilax ornata) y/o de orozuz (regaliz), corteza de raíz de sasafrás (que en su forma natural llega a ser carcinogénica y no es agregada actualmente), corteza de cerezo (Prunus serotina), nuez moscada, anís, y melaza, entre otros ingredientes. También existe la versión...

جزء من سلسلة مقالات سياسة هولنداهولندا الدستور الدستور ميثاق مملكة الأراضي المنخفضة قانون الأحكام العامة حقوق الإنسان الملكية الملكية فيليم ألكساندر مجلس وزراء المملكة الوزراء المفوضون أروبا، كوراساو، سينت مارتن الحكومة الحكومة رئيس الوزراء (قائمة) مارك روته نائب رئيس ...

 

Ecumenical Patriarch of Constantinople from 925 to 928 Patriarch Stephen II redirects here. For other uses, see Stephen II of Antioch. Stephen II of ConstantinopleEcumenical Patriarch of ConstantinopleLead seal of Stephen, Archbishop of Constantinople New Rome, either of Stephen I or of Stephen IIInstalled925Term ended928Personal detailsDenominationChalcedonian Christianity Stephen II of Amasea (Greek: Στέφανος Stefanos; died 19 July 928) was the Ecumenical Patriarch of Constantinople...