Die R533 is 'n streeksroete wat die R36-provinsiale pad, 29 km noord van Mashishing met die R40 by Bushbuckridge verbind.