Pune (Marathi: पुणे, voorheen Poona) is 'n groot stad en die ekonomiese sentrum van die Indiese deelstaat Maharasjtra. Die stad lê in die weste van die land. Pune het 'n bevolking van 3 337 481 en is die 7ste grootse stad in Indië.
Sport
Pune beskik met die Maharashtra-krieketverenigingstadion oor 'n toetskrieketstadion. In die stad speel die Indiese nasionale krieketspan van sy tuiswedstryde. Op die Maharashtra-krieketverenigingstadion is onder andere wedstryde tydens die krieketwêreldbekertoernooie in 1987, 1996 en 2023 aangebied.
Eksterne skakels