Pulitzerprys vir Fiksie
|
|
Pulitzer-medaljes
|
Toegeken vir |
Uitnemendheid in literêre Fiskie
|
Borg |
Columbia-universiteit
|
Land |
Verenigde State
|
Datum |
Jaarliks rondom April
|
Vorige naam |
Pulitzerprys vir Roman
|
Eerste toekenning |
1948
|
Webtuiste |
pulitzer.org
|
Die Pulitzerprys vir Fiksie is 'n onderafdeling van die Amerikaanse Pulitzerprys en word sedert 1948 toegeken aan vermaarde fiksie deur 'n Amerikaanse skrywer, met die tema van die werk verkieslik oor die Amerikaanse lewe. Dit het die vorige Pulitzerprys vir Roman vervang.
In 1974 het die fiksie-jurie eenparig aanbeveel dat die roman Gravity's Rainbow van Thomas Pynchon die toekenning kry, maar die Pulitzerraad het geen toekenning gemaak nie.
Pryswenners
Van voor 1948, was die toekenning bekend as die Pulitzerprys vir Roman:
Meermalige wenners
Slegs drie skrywers, Booth Tarkington, in 1919 en 1922; William Faulkner, in 1955 en 1963; en John Updike, in 1982 en 1990, kon dusver (2017) dit regkry om die prys meer as een maal te ontvang.
Bron
Eksterne skakels
|
---|
1918–1925 | |
---|
1926–1950 | |
---|
1951–1975 | |
---|
1976–2000 | |
---|
2001–hede | |
---|