Pous Keladionus van Alexandrië

Keladionus van Alexandrië
Indeling Patriarg
Kerk Kerk van Alexandrië
Setel Setel van Alexandrië
Termyn 16 Januarie 152 - 16 Julie 166
Kerkampte
Voorganger Markianus
Opvolger Agrippinus
Persoonlike besonderhede
Geboorteplek Alexandrië, Egipte
Oorlede 16 Julie 166
Sterfteplek Alexandrië, Egipte
Nasionaliteit Egiptenaar
Feesdag 16 Julie (9 Epip in die Koptiese kalender)
Portaal  Portaalicoon   Rusland

Pous Keladionus (Grieks: Κελαδίων) was die negende pous en patriarg van Alexandrië. Hy het regeer vanaf die jaar 152 n.C. tot die jaar 166 n.C.

Celadion is in Alexandrië, Egipte, gebore. Hy is in die jaar 152 n.C. tydens die bewind van Antoninus Pius as patriarg verkies.

Toe hy die leierskap oorgeneem het, het hy die pligte nagelaat deur sy voorgangers.

Hy het veertien jaar, ses maande en drie dae geregeer en het gesterf tydens die bewind van Markus Aurelius en Lucius Verus, op die 9de Epip (16 Julie), in die jaar 166 n.C.[1]

Verwysings

  1. "Lives of Saints :: Abib 9". CopticChurch.net. Besoek op 14 Maart 2018.

Bronnelys

Eksterne skakels

Religieuse titels
Voorafgegaan deur
Markianus
Patriarg van Alexandrië
152-166
Opgevolg deur
Agrippinus