Pirates of the Caribbean: The Curse of the Black Pearl

Pirates of the Caribbean: The Curse of the Black Pearl
Regisseur Gore Verbinski
Draaiboek Ted Elliott
Terry Rossio
Stuart Beattie
Musiek deur Klaus Badelt
Kinematografie Dariusz Wolski
Ateljee Walt Disney Pictures
Jerry Bruckheimer Films
Verspreider Buena Vista Pictures Distribution
Uitgereik 9 Julie 2003
Speeltyd 2 ure 23 minute
Land Verenigde State van Amerika
Taal Engels
Begroting VS$ 140,000,000
Bruto wins VS$ 654,264,015
IMDb-profiel

Pirates of the Caribbean: The Curse of the Black Pearl is 'n rolprent deur Gore Verbinski wat op 9 Julie 2003 vrygestel is.[1][2]

Samevatting

Die storie volg seerower Kaptein Jack Sparrow en smid Will Turner terwyl hulle die ontvoerde Elizabeth Swann red uit die bemanning van die Black Pearl, onder kaptein van Hector Barbossa. Barbossa se bemanning probeer om die laaste stukke van 'n skat Asteekse goud te haal om die vloek te verbreek wat op hulle gelê is toe hulle dit gesteel het.

Rolverdeling

Verwysings

Eksterne skakels