Paolo Monti |
---|
Paolo Monti in 1973 in Modena |
Gebore | 11 Augustus 1908
|
---|
Sterf | 29 November 1982 (op 74)
|
---|
Nasionaliteit | Italië |
---|
Beroep | Fotograaf |
---|
Bekend vir | Argitektuurfotografie |
---|
Paolo Monti (11 Augustus 1908 − 29 November 1982) was 'n Italiaanse fotograaf wat bekendheid verwerf het met sy argitektuurfotografie. Monti het sy loopbaan as professionele fotograaf in 1953 begin, met 'n vroeë werkperiode wat aan Venesië gewy is. Hier het hy in 1948 saam met ander belangstellendes die fotografieklub La Gondola gestig.[1] Meer as 1 300 werke uit hierdie periode word in die Archivio Storico della Gondola te Venesië bewaar.[2]
Fotogalery
Verwysings
Eksterne skakels