P. T. Barnum
|
Phineas Taylor Barnum Foto deur Mathew Brady, ca. 1860
|
Burgemeester van Bridgeport, Connecticut
|
Ampstermyn 1875 – 1876
|
Lid van die Connecticut Huis van Verteenwoordigers uit die Fairfield distrik
|
Ampstermyn 1865 – 1869
|
Persoonlike besonderhede
|
Gebore
|
5 Julie 1810 Bethel, Connecticut
|
Sterf
|
7 April 1891 (op 80) Bridgeport, Connecticut
|
Politieke party
|
Demokraat (1824–54) Republikein (1854–1891)
|
Religie
|
Universalisme
|
Handtekening
|
|
Phineas Taylor Barnum (* 5 Julie 1810 in Bethel, Connecticut - † 7 April 1891 in Bridgeport, Connecticut), was 'n Amerikaanse sakeman en sirkus-kunstenaar wat veral onthou word vir sy beroemde truuks en poetse in die vermaaklikheid wêreld. Daarbenewens het hy was die stigter van die sirkus "Ringling Brothers and Barnum & Bailey".
Eksterne skakels